Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.
September 27, 2021Regsake 27 September 2021Igna Klynsmith praat oor landbougrond en munisipale belasting. Hy bespreek ‘n vraag oor testamente by ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere, en wetgewing wat tradisionele huwelike bereël....more21minPlay
September 20, 2021Regsake 20 September 2021Igna Klynsmith bespreek die volgende: wie se van moet ‘n kind kry by geboorte; hoe werk vererwing by ‘n intestate boedel; kan ‘n werkgewer ‘n werknemer ontslaan oor die werknemer se optrede na-ure; en hoe maak ‘n mens beswaar teen jou belastingaanslag?...more26minPlay
September 13, 2021Regsake 13 September 2021As deel van Testamenteweek praat Igna Klynsmith en Volker Kruger verder oor erflatings en testamente. Hulle bespreek onder meer ‘n saak oor die verwydering van ekseketeurs; intestate erfopvolging en buitelandse testamente....more28minPlay
September 06, 2021Regsake 6 September 2021Igna Klynsmith en Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van boedelbeplanning en die opstel van testamente, met die oog op die Prokureursorde van Suid-Afrika se Testamenteweek....more28minPlay
August 30, 2021Regsake 30 Augustus 2021Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n navraag oor huurgeld en ‘n bestorwe boedel, kapitaalwinsbelasting, uitsettings en ‘n hofsaak teen die Staatsdrukkery....more26minPlay
August 23, 2021Regsake 23 Augustus 2021Igna Klynsmith praat onder meer oor die wettigheid van buitelandse nommerplate; wat ‘n enkelma te doen staan as sy nie die kind se pa in die hande kan kry nie; en ‘n skadevergoedingseis na onregmatige inhegtenisneming....more27minPlay
August 16, 2021Regsake 16 Augustus 2021Igna Klynsmith en Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van huurkontrakte, insluitend die verhoging van huurgeld; die huur van landbougrond en die kansellasie van kontrakte....more28minPlay
August 09, 2021Regsake 9 Augustus 2021Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger praat verder ook koop- en huurkontrakte....more29minPlay
August 02, 2021Regsake 2 Augustus 2021Igna Klynsmith en sy kollega Volker Kruger bespreek verskeie aspekte van die handelsreg, insluitend verkoopskontrakte, lenings en kapitaalwinsbelasting....more28minPlay
July 26, 2021Regsake 26 Julie 2021Igna Klynsmith bespreek die baie aktuele kwessie van belastingaftrekkings vir mense wat tuis werk – die voorwaardes en vereistes. Hy gee ook duidelikheid oor die uitsetting van huurders uit huurhuise en sakepersele. Laastens bespreek hy ‘n hofsaak oor skadevergoeding waar die interpretasie van ‘n woord die deurslag gegee het....more29minPlay
FAQs about Regsake:How many episodes does Regsake have?The podcast currently has 638 episodes available.