Sign up to save your podcasts
Or

Rikus de Beer is 'n ou met kakbaie ID boeke, hy is Johnathan en ook Radio Raps, maar hoe naby is Johnathan aan Rikus of is hul dalk dieselfde mens? Gee nie om met wie hier gepraat word nie want die man is kakslim en vol wyshede! He verstaans some of the grootest geheime in this lewe and perhaps in another lewe he could have been a life coach. Hy leer vir Groothond hoe om op 'n grondpad te ry en saam vat hul die stofpad met potholes en al en konfronteer die kakgroot dinge van die lewe voor ons almal eendag die koets klim. Sit asb julle hande by mekaar vir die legend wat jou altyd laat lag al trek hy soms self swaar!
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

228,756 Listeners

4,869 Listeners

595 Listeners

34 Listeners

8,458 Listeners

369,310 Listeners

66 Listeners

16 Listeners

28 Listeners

175 Listeners

15 Listeners

678 Listeners

116 Listeners

13 Listeners

0 Listeners