Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
February 10, 2026Vrou ens. 1.2Die aktrise Mandri Sutherland vertel van haar eenvrouvertoning, Vrou ens. 1.2...more6minPlay
February 10, 2026Mzansi Chamber Music Collective 2026Mzansi Chamber Music Collective is 'n organisasie wat kamermusiek bevorder, met die aanbied van talle konserte waar plaaslike kunstenaars kan optree. Terrance April gesels met Francois Combrinck oor die verskillende konserte in die eerste helfte van die jaar....more9minPlay
February 10, 2026Franschhoek Kamermusiekfees 2026Die artistieke direkteur van die Franschhoek Kamermusiekfees, Peter Martens, vertel van die tien konserte by vanjaar se fees, wat plaasvind van 12 tot 15 Februarie....more12minPlay
February 10, 2026Annie+HelenDie veelbekroonde ANNIE+HELEN is te sien in Pretoria. Christelle Webb-Joubert gesels met die dramaturg en regisseur, Hennie van Greunen, asook met Judi Hattingh, wat die rol van Helen vertolk....more15minPlay
February 03, 2026SA Internasionale Balletkompetisie 2026Die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie word vanjaar vir die 17de keer aangebied. Terrance April gesels met Dirk Badenhorst, bestuurshoof van Mzansi Ballet, wat ook die organiseerder is van dié ballethoogtepunt vir talle jong dansers....more11minPlay
February 03, 2026Diane de Beer - Deel 4Christelle Webb-Joubert kuier vir die laaste keer saam met die kunsjoernalis en resensent, Diane de Beer. Diane vertel wat haar ontstel, en wat sy nog sou wou doen....more8minPlay
February 03, 2026Kaapstad Opera in 2026Die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar, vertel wat hulle vir 2026 beplan....more10minPlay
February 03, 2026Louis Zurnamer se musiekwêreldDie musiekspel, CATS, is tans te sien by Montecasino in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert praat met musiekregisseur Louis Zurnamer oor sy werk en lewe....more18minPlay
January 27, 2026Dana Snyman se SEUN by OppiwaterDie Oppiwater Kunstefees vind plaas van 9 tot 14 April 2026. Daar is meer as 40 Afrikaanse teaterproduksies waaruit gaste kan kies, soos Dana Snyman se memoire, SEUN, wat verwerk is vir die verhoog. Christelle Webb-Joubert gesels met die regisseur Nico Scheepers....more12minPlay
January 27, 2026S. le Roux Marais - 130 jaar-konsertDie tenoor en organiseerder Coert Grobbelaar vertel van ‘n konsert ter ere van die komponis, S. le Roux Marais....more6minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.