Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,742 episodes available.
April 08, 2025Alan Comittie oor BLACK COFFEEWie hou nie van 'n boeiende speurverhaal nie? Gehore in Kaapstad, en later in Johannesburg, kan hulle verlustig in die ontknoping van 'n egte Agatha Christie-verhaal. Terrance April gesels met Alan Comittie oor BLACK COFFEE....more5minPlay
April 08, 2025Diary of a Wimpy Kid – The Musical eerste keer in SADiary of a Wimpy Kid – The Musical word vir die heel eerste keer in Suid-Afrika opgevoer. Daphne Kuhn, medevervaardiger, vertel meer....more7minPlay
April 08, 2025Nadia Beukes oor Ingrid: ‘n Vlam in die sneeuIngrid: ‘n Vlam in die sneeu, handel oor die briewewisseling tussen Ingrid Jonker en André P. Brink. Die regisseur, Nadia Beukes, vertel wat die produksie so besonders maak....more11minPlay
April 01, 2025KKNK 2025 visuele uitstallingsLiza Grobler, die KKNK 2025 se kurator vir visuele kuns, oor vanjaar se uitstallings onder die tema, Diepe Grond....more14minPlay
April 01, 2025Annie+HelenDie skrywer, vertaler en regisseur Hennie van Greunen vertel vir Sue Pyler-Slabbert van die toneelstuk, Annie+Helen....more11minPlay
April 01, 2025Plekspesifieke teater by KKNK 2025Daar is weer ‘n plekspesifieke toneelstuk by vanjaar se KKNK. Skrywer en aktrise Stephanie Hough vertel vir Terrance April van die stuk, Wag!...more10minPlay
April 01, 2025Nataniël se DUIFNataniël sluit die KKNK af met die produksie, Duif. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert waaroor dit gaan, en wat gehore kan verwag. Die produksie is ook te sien by die Suidoosterfees....more21minPlay
March 25, 2025Joburg Ballet se Dreamscapes op die plankeJoburg Ballet debuteer op 28 Maart 2025 met 'n aantal kort werke onder die titel, DREAMSCAPES. Terrance April het met Dane Hurst, bekroonde danser en choreograaf, en Alice le Roux, 'n danser van die geselskap, oor die produksie gesels....more13minPlay
March 25, 2025Henry Mylne bring hulde aan Annie BassonDie aktrise, regisseur en vervaardiger, Annie Basson, sterf op Sondag 16 Maart 2025. Regisseur Henry Mylne bring hulde aan haar....more20minPlay
March 25, 2025Wessel Pretorius by die KKNK 2025Die akteur, skrywer en regisseur, Wessel Pretorius, is by vier produksies by die KKNK betrokke. Hy vertel van Die een wat bly, Kuns en Ont- en Smieg....more16minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,742 episodes available.