Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.
December 16, 2025Die Neutekraker by MontecasinoDie Neutekraker is een van die gunstelingballette tydens die feesgety. Cape Ballet Africa voer dit op by die Teatro by Montecasino tot 28 Desember 2025. Terrance April gesels met Marcel Meyer, die kostuumontwerper, en Mia Coomber wat die rol van die sneeukoningin dans....more11minPlay
December 16, 2025Raai, raai, riepa! by BreytenbachgaleryAnne-Ghrett Erasmus Coetzee is die kurator by die Breytenbachgalery. Sy vertel van die speelse uitstalling, Raai, raai, riepa!...more7minPlay
December 09, 2025STOUTE KABOUTER: DIE ‘FAKE’ KERSVADER by AfriForumteaterRegisseur Jennifer Myburgh vertel van die kinderteaterproduksie, STOUTE KABOUTER: DIE ‘FAKE’ KERSVADER....more7minPlay
December 09, 2025ROSE'D by La Motte AteljeeNina Kruger, die kurator by La Motte Ateljee, vertel van hulle uitstalling, ROSE’D....more7minPlay
December 09, 2025Jonathan Pienaar ( 1962 - 2025) & Matt Stern ( 1971 - 2025)Daar word hulde gebring aan die akteur en skrywer, Jonathan Pienaar, wat op 10 November 2025 oorlede is, asook aan die akteur en sanger, Matt Stern, wat op 26 November 2025 oorlede is....more24minPlay
December 09, 2025ALICE IN WONDERLAND by Kaapstad StadsballetKaapstad Stadsballet vier vanjaar hulle 92ste bestaansjaar. Om die geleentheid te gedenk het hulle die Britse choreograaf, Gerard Charles, genader om ALICE IN WONDERLAND vir hulle aan te bied....more9minPlay
December 09, 2025MOANA JR. in Kaapstad op die plankeMOANA is ‘n bekende Disney-rolprent, wat nou op die verhoog te sien is. Amanda Bothma is ‘n konsultant vir die produksie, en vertel meer....more6minPlay
December 02, 2025Mosselbaai se eerste kunsteweekJak de Priester vertel van die eerste Punt in die wind-kunsteweek wat van 21 tot 27 Desember 2025 in Mosselbaai plaasvind....more7minPlay
December 02, 2025Michael Fullard oor CATSTerrance April gesels met Michael Fullard wat te sien is in die musiekspel, CATS. Die speelvak begin in Kaapstad en verskuif dan na Johannesburg....more6minPlay
December 02, 2025Joyce Carreira se lewe en kunsChristelle Webb-Joubert kuier by beeldhouer Joyce Carreira. Sy leer ken sy haar as mens en kunstenaar....more21minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,906 episodes available.