Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 27, 2018RSG KunsMartin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling....more7minPlay
February 27, 2018RSG KunsMartin Headger maak 'n draai by die Universiteit van Johannesburg se galery om meer uit vind oor die Sanlam Portretuitstalling....more7minPlay
February 20, 2018RSG KunsMartin Headger gaan kuier by die Joburg Theatre en vind meer uit oor die musiekspel, The Colour Purple....more11minPlay
February 20, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by die pianis Charl du Plessis. Hy gesels onder andere oor sy eerste speelvak asook opkomende konserte saam met verskeie orkeste....more12minPlay
February 20, 2018RSG KunsDie 9de Wakkerstroom Musiekfees vind van 16 – 18 Maart plaas. Linette van der Merwe vertel waarna gehore kan uitsien....more11minPlay
February 20, 2018RSG KunsBy vanjaar se Woordfees word 'n opera vir die eerste keer opgevoer onder regie van Alan Swerdlow – Purcell se The Fairy Queen in Afrikaans. Johan van Lill gesels met Erik Dippenaar oor hierdie produksie....more9minPlay
February 20, 2018RSG KunsDie aktrise Lizz Meiring kuier by Christelle Webb-Joubert en gesels oor haar eenvroustuk, Met ander woorde....more11minPlay
February 13, 2018RSG KunsLizelle de Bruin gesels met Brent Maistre oor die filmprojek wat saam met die Cape Town Art Fair gehou word, en ook met Mia Louw oor die kunsgalerye in Kaapstad wat deel is van die geleentheid....more8minPlay
February 13, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaar Willem Pretorius in Rosendal....more8minPlay
February 13, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Pieter Steyn oor die ballet, Mozart en Salieri. Hy is verantwoordelik vir die animasie en projeksie in die produksie....more5minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.