Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
February 13, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by die kunstenaars Michele Nigrini en Dahla Hulme in Rosendal....more12minPlay
February 13, 2018RSG KunsElijah, Mendelssohn se oratorium, se kernmateriaal is een van die aangrypendste temas in die geskiedenis van religieuse koormusiek. Hierdie ou Testamentiese verhaal word deur die Libertaskoor en die Filharmoniese Orkes onder leiding van Johan de Villiers by vanjaar se Woordfees uitgevoer. Johan van Lill het met hom gesels....more12minPlay
February 06, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by die akteur Chris van Niekerk, en vind uit hoe hy teater lewendig hou op Rosendal in die Vrystaat....more10minPlay
February 06, 2018RSG KunsBrent Record is 'n kunstenaar wat met collage as medium werk. Christelle Webb-Joubert gesels met hom oor sy solo-uitstalling....more10minPlay
February 06, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert sluit af met die reeks oor koperblaasinstrumente. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel hoe die instrumente versorg moet word....more6minPlay
February 06, 2018RSG KunsCamerata Tinta Barocca se seisoen skop af, en Johan van Lill vind meer uit....more8minPlay
February 06, 2018RSG KunsJohan van Lill maak 'n draai by Gate 69, en vind meer uit oor Ceri Dupree wat Suid-Afrika eersdaags besoek....more6minPlay
February 06, 2018RSG KunsBeloofde land is 'n poppeteaterproduksie met 'n walvis van ses meter! Johan van Lill het daar gaan inloer....more8minPlay
January 30, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld....more9minPlay
January 30, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met akteur Neels van Jaarsveld....more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.