Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
January 30, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder gesels oor die mondstukke en dempers wat gebruik word vir verskillende klanke....more15minPlay
January 30, 2018RSG KunsDie sesde Unisa Internasionale Sangkompetisie vind tans plaas. Christelle Webb-Joubert het daar gaan inloer....more9minPlay
January 30, 2018RSG KunsDie tema van vanjaar se Moederkerk Orrelweek by die Woordfees is Fantasia. Dis 'n reeks middaguur-orrelkonserte deur verskeie orreliste, saamgestel deur Zorada Temmingh. Johan van Lill het met haar gaan gesels....more14minPlay
January 30, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Hanmarie Spiegel oor die groep, Fjarill van Hamburg, wat Suid-Afrika eersdaags besoek....more7minPlay
January 23, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Trompetspeler Braam van Tonder vertel van die tuba....more7minPlay
January 23, 2018RSG KunsJohan van Lill woon die programbekendstelling van vanjaar se KKNK by, en vind uit waarna gehore kan uitsien....more22minPlay
January 23, 2018RSG KunsDie produksie, Vlerke vir Almal, is geskoei op die boek van Marion Erskine, en die spelers is gekies uit die jaarlikse Nasionale Toneelspel kompetisie. Dit debuteer by die Woordfees in Maart vanjaar. Johan van Lill het by een van die repetisies gaan inloer....more9minPlay
January 23, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert besoek die Brooklynteater in Pretoria, en loop voor een van die Towerfluit se vertonings rond, om uit te vind wat daar gebeur....more18minPlay
January 16, 2018RSG KunsSaartjie Botha vertel waarna gehore kan uitsien by vanjaar se Woordfees in Stellenbosch....more12minPlay
January 16, 2018RSG KunsChristelle Webb-Joubert sit die reeks oor koperblaasinstrumente voort. Die trompetspeler Braam van Tonder vertel van die tromboon of skuiftrompet....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.