Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
December 25, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert stap saam met kunstenaar Margaret Nel deur haar retrospektiewe uitstalling by die Kunsmuseum van Pretoria....more12minPlay
December 25, 2017RSG KunsTrompetspeler Braam van Tonder vertel in die tweede deel van die reeks oor koperblaasinstrumente hoekom daar soveel verskillende soorte instrumente is....more6minPlay
December 25, 2017RSG KunsOude Libertas vermaak gehore al vir die afgelope 40 jaar. Johan van Lill neem ons terug in tyd....more36minPlay
December 19, 2017RSG KunsMartin Headger vind meer uit oor Cinderella on Ice, wat te sien is by Montecasino in Johannesburg....more11minPlay
December 19, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert maak 'n draai by die Pieter Toerienteater in Johannesburg waar sy met regisseur Elizma Badenhorst gesels die produksie, A Christmas Carol....more7minPlay
December 19, 2017RSG KunsTrompetspeler Braam van Tonder gesels in die eerste deel van 'n reeks oor koperblaasinstrumente oor die geskiedenis van hierdie instrumente....more9minPlay
December 19, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert kuier by kunstenaar Retha Buitendach....more18minPlay
December 12, 2017RSG KunsDie musiekteaterstuk, Evita, het verlede week by Kunstekaap in Kaapstad geopen. Johan van Lill het met die musikale regisseur, Louis Zurnamer, gesels kort voor 'n optrede....more17minPlay
December 12, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met van die koorlede van die Capital Singers – 'n koor bestaande uit 650 lede. Hulle vertel waarom hulle deel is van die koor, en wat dit vir hulle beteken....more11minPlay
December 12, 2017RSG KunsVind meer uit van die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes wat twee maal 'n jaar bymekaar kom vir werkswinkels en konserte...more9minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.