Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
June 27, 2017RSG KunsDie kunstenaar, Katie du Toit, gesels oor die uitstalling, Op my mou, wat te sien is by die MOK galery in Stellenbosch....more6minPlay
June 27, 2017RSG KunsThe Mystery of Irma Vep is in Johannesburg en die Kaap te sien. Die regisseur, Elizma Badenhorst, en die komponis, Wessel Odendaal, gesels oor díe “vreemde” toneelstuk....more9minPlay
June 27, 2017RSG Kuns'What remains' is 'n nuwe toneelstuk deur die veelbekroonde Nadia Davids. Dit debuteer by die Nasionale Kunstefees op Grahamstad en direk daarna volg 'n kort speelvak ook in Kaapstad. Johan van Lill gesels met die regisseur en choreograaf, Jay Pather, en van die spelers tydens een van hul repetisies....more9minPlay
June 27, 2017RSG KunsIlse Klink en Zak Hendrikz kuier in die ateljee en gesels oor Puss in Boots....more7minPlay
June 20, 2017RSG KunsHanli Stapela vertel van die Johannesburg Bach Koor se uitvoering in Junie....more5minPlay
June 20, 2017RSG KunsOns hoor op Sondae-oggende die 20 jarige Jumaine M Hansen se stem wanneer hy Bybelkinderstories voorlees. Jumaine is onlangs gekies om Suid-Afrika in Los Angeles by die World Championship for Performing Arts te verteenwoordig. Lizelle de Bruin het gaan uitvind waar sy liefde vir drama vandaan kom....more4minPlay
June 20, 2017RSG KunsCarl Jeppe bied figuurstudie-klasse aan, en sy studente se werk is tans te sien in die uitstalling, For the love of drawing....more12minPlay
June 20, 2017RSG KunsJohan van Lill het by Margit Meyer-Rodenbeck meer gaan uitvind oor alles wat tans in die bekende Die Boer-teaterrestaurant in Durbanville aan die gang is. Hy het ook sommer gehoor waarby sy betrokke sal wees tydens die Innibos en Vrystaat Kunstefees....more9minPlay
June 13, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Johny Klein oor sy rol in Fiela se kind, asook die produksie, Flennie die snare, wat vanjaar by Innibos in Nelspruit te sien is....more15minPlay
June 13, 2017RSG KunsMartin Headger gesels met Andre Odendaal, die regisseur van Karel se Oupa, wat te sien is by die Markteater in Johannesburg....more6minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.