Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
August 08, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert besoek Lizamore & Associates in Pretoria, en gesels met drie van die kunstenaars wat deel is van die uitstalling, Sacred and Profane....more12minPlay
August 08, 2017RSG KunsKaapse gehore kry eersdaags die geleentheid om vir die eerste keer in 17 jaar weer 'n opera van Wagner deur die Kaapstad Opera te sien. Johan van Lill het agter die skerms gaan inloer by een van Der Fliegende Hollander se repetisies....more11minPlay
August 01, 2017RSG KunsNande Hattingh gesels oor haar uitstalling, The sublime in nature. Sy nooi die kyker om dinge in die natuur van nader te beskou – die dinge wat so dikwels ongesiens by ons verby gaan....more8minPlay
August 01, 2017RSG KunsDie kunstenaar Heidi Fourie gesels oor haar uitstalling, Masses, wat handel oor klippe....more11minPlay
August 01, 2017RSG KunsSalomi Prinsloo is 'n kunstenaar van Pretoria. Haar gesondheid is 'n paar jaar gelede deur haar kuns beïnvloed. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert hoe sy haar omgewing moes aanpas om steeds haar kuns te kon beoefen....more16minPlay
July 25, 2017RSG KunsJohan van Lill was by die Vrystaat Kunstefees waar hy meer gaan uitvind het van Onesie World. Nie net het hulle feesgangers aangemoedig om onesies te dra nie, hulle het ook musiek gemaak met naaimasjiene!...more13minPlay
July 25, 2017RSG KunsDie orrelis Pieter van den Berg en trompetspeler Braam van Tonder vertel van hulle konsert, Fanfare....more10minPlay
July 25, 2017RSG KunsMartin Headger vind uit hoe ballet en kontemporêre dans hande vat in die produksie, Big City, Big Dreams....more9minPlay
July 25, 2017RSG KunsTinus Spies en Schalk van der Merwe gesels oor La Traviata, wat by die Brooklynteater in Pretoria op die planke is. Hulle gesels oor sterftonele en operagehore....more11minPlay
July 25, 2017RSG KunsDie kunstenaar Hetta Hatting vertel van die groepsuitstalling, Nests in the clouds. Sy stal onder andere saam met haar susterskinders uit....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.