Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
September 05, 2017RSG KunsLeon Gropp was vir baie lank deel van die kitaarduo, CH2. Deesdae het hy 'n sololoopbaan,. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy produskie, Rooidag, by vanjaar se Aardklop....more11minPlay
September 05, 2017RSG Kuns'n Groep uitgelese internasionale balletdansers is tans in Suid-Afrika om kragte saam te span met 'n paar plaaslike kunstenaars. Terrance April vind meer uit by die balletimpressario Dirk Badenhorst....more8minPlay
August 29, 2017RSG KunsRoelof Temmingh se pa was die internasionaal bekende komponis Roelof Temmingh (in 2012 oorlede). Sy ma is die befaamde orrelis en pianis, Zorada Temmingh. Dit is dus nie vreemd nie dat die musiekgene dik deur sy are loop. Hy studeer tans in London. Johan van Lill het hom toevallig in die Kunstekaap Teatersentrum raakgeloop, en met hom voor 'n klavier gaan sit en gesels....more11minPlay
August 29, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Zyma Amien oor haar solo-uitstalling, 'Real' lives and 'ordinary'objects....more10minPlay
August 29, 2017RSG KunsDie dirigent Alexander Fokkens vertel van die Vrystaat Simfonieorkes Concertofees vir jong musici....more9minPlay
August 29, 2017RSG KunsGedig, my snaar is 'n produksie wat saamgestel is deur Hilandi du Toit. June van Merch vertolk hierin van die bekendste Afrikaanse gedigte. Johan van Lill het voor 'n optrede by hulle gaan inloer....more17minPlay
August 29, 2017RSG KunsFranschoek hou hulle eerste Lentefees. Johan du Plessis vertel vir Christelle Webb-Joubert meer van die fees....more5minPlay
August 22, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met Johan Conradie vandie Kunsverening van Pretoria oor die uitstalling, I am rooted, but I flow....more6minPlay
August 22, 2017RSG KunsDie kunstenaar Tanja Malan vertel hoe sy met byewas verf vir haar uitstalling Pursue....more10minPlay
August 22, 2017RSG KunsDie kunstenaar Jaco van Schalkwyk vertel van sy uitstalling, Arium, wat te sien is by die Barnard-galery in Kaapstad....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.