Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
September 19, 2017RSG KunsJohan van Lill besoek die Tuin van Digters by die Breytenbachsentrum op Wellington. Hy gesels met 'n paar rolspelers oor vanjaar se hoogtepunte....more17minPlay
September 12, 2017RSG KunsDie balletdanser Margaux Fourie vertel vir Christelle Webb-Joubert van Ballet Magnificat! wat Suid-Afrika eersdaags besoek. Dit is Amerika se eerste Christelike balletgeselskap....more6minPlay
September 12, 2017RSG KunsDie kunstenaar Johan du Plessis se uitstalling, . . . every piece comes with it's own story . . . is in Bloemfonteinte sien. Christelle Webb-Joubert gesels met hom....more6minPlay
September 12, 2017RSG KunsWilson Dunster en Elize Cawood gesels oor hulle nuwe produksie, Mike en Mavis, wat te sien is by vanjaar se Aardklop....more8minPlay
September 12, 2017RSG KunsNataniël se vertoning 30 Years, 90 minutes is te sien by Emperors Palace in Johannesburg. In die tweede deel van sy gesprek met Christelle Webb-Joubert vertel hy waar sy naam vandaan kom, waarom hy nie hare het nie en waaraan hy verslaaf is....more17minPlay
September 12, 2017RSG KunsNina Marais, Stachia van Tonder en Mercia Kriel gesels oor The Finery Arts Festival wat die naweek van 30 September tot 1 Oktober plaasvind in Pretoria....more7minPlay
September 05, 2017RSG KunsChristelle Webb-Joubert gesels met dr. Pieter Binsbergen oor die Nuwe Handtekeninge-kompetisie wat 50 jaar oud is. Die Sasol Nuwe Handtekeninge vir 2017 is onlangs aangewys....more7minPlay
September 05, 2017RSG KunsNataniël is vanjaar 30 jaar in die bedryf. In die eerste van 'n reeks gesprekke vind Christelle Webb-Joubert meer uit van sy kinderjare....more9minPlay
September 05, 2017RSG KunsKapenaars wat gereeld by die Groenpuntstadion in Seepunt ry, moes opgemerk het dat 'n anderste sirkusvenue oornag daar staangemaak is. Dis tyd vir 'n nuwe teaterervaring, Enchanted Cirque. Johan van Lill het gaan hoor wat hulle beplan om Kapenaars mee te betower....more7minPlay
September 05, 2017RSG KunsElke twee jaar word 'n koorfees gehou vir die land se beste universiteitskore. Die Kuesta 2017 Koorfees vind op Stellenbosch plaas, en Johan van Lill het meer daaroor gaan uitvind....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.