Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.
October 17, 2017RSG KunsDie komponis Franco Prinsloo vertel van die ensemble Vox Novus, wat fokus op koorwerk van hedendaagse komponiste....more9minPlay
October 17, 2017RSG KunsBeeldhouer Sanna Swart en skilder Lynette ten Krooden gesels oor hulle uitstalling, Delicate Balance....more9minPlay
October 17, 2017RSG KunsMartin Headger vind meer uit van die bekende St. Petersburg Balletgeselskap, en hoe dinge daar werk....more6minPlay
October 17, 2017RSG KunsJohan van Lill vind meer uit oor die gewilde toneelstuk, Die reuk van appels, wat al by die meeste feeste 'n draai gemaak het. Die produksie is tans in die Kaap te sien....more11minPlay
October 17, 2017RSG KunsUit diep van donker nagte is 'n gemeenskapsproduksie ter viering van die 500 jaar van reformasie. Christellle Webb-Joubert het meer hieroor gaan uitvind....more10minPlay
October 10, 2017RSG KunsDie dirigent Gerhard Korsten tree op saam met die Vrystaatse Simfonieorkes. Hy vertel van die interessante program....more7minPlay
October 10, 2017RSG KunsGerhard Benade vertel vir Christelle Webb-Joubert van sy musiekseminare wat handel oor vroeë musiek en vroeë instrumente....more16minPlay
October 10, 2017RSG KunsNataniël is eersdaags te sien in Bloemfontein met sy produksie, 30 Years, 90 Minutes. Hy vertel van sy vernintenis met die mooie Bloemfontein....more9minPlay
October 10, 2017RSG KunsEste Gross gesels met artistieke regisseur Iain McDonald en van die dansers van Joburg Ballet oor hulle produksie van Sneeuwitjie....more11minPlay
October 10, 2017RSG KunsJohan van Lill vertel van 'n grensverskuiwende konsep by vanjaar se Aardklop Kunstefees. DEURnis bestaan uit 'n aantal klein produksies met een akteur en een gehoorlid....more13minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,920 episodes available.