Amee Lekas se toneelstuk, Die Dans van die Watermeid, is verlede jaar, nadat sy haar idee en kort uittreksel by Kunste Onbeperk se eerste teksmark in Kaapstad aangebied het, gekies om tot 'n volwaardige produksie ontwikkel te word. Johan van Lill was by die openingsaand.