Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
July 18, 2023Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat by AfriforumteaterWillem Botha en Deidre van Schalkwyk vertel van die musiekspel, Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat, wat te sien is by die Afriforumteater in Pretoria....more8minPlay
July 11, 2023Kaapstad Opera se Tosca in JohannesburgMagdalene Minnaar, artistieke direkteur van Kaapstad Opera, vertel vir Terrance April van hulle volgende produksie, Tosca, wat te sien is in Kaapstad én Johannesburg....more8minPlay
July 11, 2023Bont Huijs – die ateljeeChristelle Webb-Joubert ontdek Bont Huijs – die ateljee in Pretoria. Sy gesels met die eienaar, Werner Bonthuys....more10minPlay
July 11, 2023Ritme & Skandering by Breytenbach-galeryRitme & Skandering is die nuwe uitstalling by die Breytenbach-galery. Anne-Ghrett Erasmus-Coetzee het meet besonderhede....more8minPlay
July 11, 2023Bloem Klown Troop verander lewensSjaka S. Septembir vertel wie die Bloem Klown Troop is, en hoe hulle lewens verander deur hierdie minder bekende kunsvorm....more12minPlay
July 04, 2023RSG se radiodramaskryfkompetisie 2023 - Deel 1Estel de Beer, RSG se senior regisseur: mandaat, vertel van vanjaar se radiodramaskryfkompetisie....more15minPlay
July 04, 2023Duo Duin & BergDuo Duin & Berg is van Nederland. Christelle Webb-Joubert gesels met een van die duo se musikante, Yolande van den Berg, wat in Suid-Afrika gebore is....more8minPlay
July 04, 2023St. Petersburg Ballet bring Swanemeer na SATerrance April vind meer uit oor die baie bekende ballet, Swanemeer. Die St. Petersburg Balletteater is eersdaags hier te sien in Suid-Afrika....more17minPlay
July 04, 2023RSG se radiodramaskryfkompetisie 2023 - Deel 2Die wenner van RSG se radiodramaskryfkompetisie in 1997, Willem Fransman, vertel van sy ondervinding....more4minPlay
June 27, 2023Woueter Kellerman oor sy loopbaan en toekenningsDie bekroonde fluitspeler, Wouter Kellerman, vertel vir Terrance April waar alles begin het, en van die vele toekennings wat hy al ontvang het....more16minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.