Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
June 13, 2023Magda Louw gaan Innibos toeAktrise en skrywer Desiré Gardner vertel vir Christelle Webb-Joubert waar die karakter Magda Louw vandaan kom, en die verhoogproduksie wat te sien is by vanjaar se Innibos kunstefees....more14minPlay
June 13, 2023The fabric of nature and the communityJanetje van der Merwe gesels oor die uitstalling, The fabric of nature and the community, wat te sien is by die Kunsvereniging van Pretoria....more11minPlay
June 06, 2023Innibos is terug met meningInnibos hou vanjaar weer volwaardig fees. Die media- en bemarkingsbestuurder, Sandra Jacobs, gesels oor van die hoogtepunte by vanjaar se fees....more13minPlay
June 06, 2023Boston Filharmoniese Jeugorkes in SADie Boston Filharmoniese Jeugorkes besoek Suid-Afrika. Johan van Zyl vertel vir Terrance April van hulle konserte en werkswinkels....more10minPlay
June 06, 2023Hennie Meyer - 400 gram – Is ons dieselfde?Keramiekkunstenaar Hennie Meyer is besig met ‘n unieke projek. Hy vertel vir Lizelle de Bruin van die projek, 400 gram – Is ons dieselfde?...more11minPlay
June 06, 2023Kuns- en vermaakjoernalis AJ OppermanDie kuns- en vermaakjoernalis, AJ Opperman, gaan ‘n weeklikse verjaarsdag dagboek lewer vir RSG kuns. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader....more12minPlay
May 30, 2023Nicolaas Swart vertel van Six in a boatNicolaas Swart was 15 jaar lank Nataniël se produksiebestuurder. Hy is ook al vir jare te sien in sy produksies. Hy gesels onder andere oor hulle volgende vertoning by Kunstekaap, Six in a boat....more17minPlay
May 30, 2023Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoenMagda de Vries vertel vir Terrance April wat gehore kan verwag by die eerste twee konserte van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se winterseisoen....more10minPlay
May 30, 2023Bach, Beethoven & MedtnerChristelle Webb-Joubert gesels met pianis Pieter Grobler oor die volgende Aardklop Aubade in Pretoria, Bach, Beethoven & Medtner....more9minPlay
May 30, 2023Johannes Meintjes - 100 jaarDie kunstenaar Johannes Meintjes sou vanjaar ‘n 100 jaar oud geword het. In ‘n argiefonderhoud uit 1969 vertel hy hoe sy pad met dié van Maggie Laubser gekruis het....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.