Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
May 09, 2023Bernice van den Berg - van kuns en violeChristelle Webb-Joubert gesels met kunstenaar Bernice van den Berg, wat ook ‘n kranige violis is....more14minPlay
May 09, 2023Alyzzander Fourie oor skryf vir sepiesDie akteur, Alyzzander Fourie, was onlangs te sien as Majoor Jak in 7de Laan. Hy is ook betrokke by die skryf van die sepie se tekste. Hy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die skryfproses....more20minPlay
May 02, 2023Echo of Noise - Pieter-Dirk UysTerrance April gesels met Pieter-Dirk Uys oor sy vertoning, Echo of Noise, by die Pieter Toerienteater in Johannesburg....more16minPlay
May 02, 2023Cat & MonkeyDanielle Retief en Rowlen von Gericke vertel van die toneelstuk, Cat & Monkey, waarin hulle te sien is....more9minPlay
May 02, 2023Brittany Smith - Die PêrelvissersChristelle Webb-Joubert gesels met die sopraan, Brittany Smith, wat eersdaags te sien is in die opera, Die Pêrelvissers....more21minPlay
April 25, 2023Drie solo-uitstallings by Rust-en-VredeDie kurator van die Rust-en-Vrede Galery in Durbanville vertel van die drie solo-uitstallings wat tans daar te sien is....more7minPlay
April 25, 2023The Head and the Load - William KentridgeTerrance April gesels met die akteur Hamilton Dlamini oor William Kentridge se nuwe produksie, THE HEAD AND THE LOAD....more11minPlay
April 25, 2023Landskep en Merkwaardig kunsuitstallingsAnne-Ghrett Erasmus Coetzee van die Breytenbachgalery in Wellington gesels oor die uitstalling, LANDSKEP. Sy vertel ook van die uitstalling, MERKWAARDIG, wat te sien id by vanjaar se Suidoosterfees....more10minPlay
April 25, 2023Hoerkind nou op die verhoogHerman Lategan se boek, HOERKIND, is verwerk vir die verhoog. Vervaardiger Margit Meyer-Rodenbeck vertel wat gehore kan verwag....more13minPlay
April 25, 2023Classics for All 2023Die Classics for All-fees in Greyton en Genadendal vind vanjaar vir die 19e keer plaas. Feesdirekteur Coenie Visser gesels oor van die hoogtepunte....more11minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.