Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
January 09, 2024Mark teater se planne vir 2024Terrance April gesels met Greg Homan, artistieke direkteur van die Mark teater in Johannesburg, oor hulle planne vir 2024....more16minPlay
January 09, 2024Uit die argief - Hoorbeeld oor die Nasionale Toneel OrganisasieIn ‘n hoorbeeld uit 1997 vind Hennie Maas meer uit oor die Nasionale Toneel Organisasie se ontstaan en uitdagings, Die organisasie was die voorloper van die destydse streeksrade, ...more30minPlay
January 02, 2024Uit die argief - Hoorbeeld oor Nellie du Toit uit 1994Uit die argief – Die hoorbeeld oor die lewe en loopbaan van die opera sangeres Nellie du Toit, is in 1994 saamgestel deur Eben Cruywagen....more30minPlay
January 02, 2024Uit die argief - Prof. Hendrik Hofmeyr oor die toonsettingUit die argief – In 2004 het Daniël Hugo in die program Leeskring, met die komponis Hendrik Hofmeyr gesels oor die toonsetting van Afrikaanse gedigte....more28minPlay
December 26, 2023Huldeblyk - Thys OdendaalDie kunsjoernalis en -resensent, Thys Odendaal is op 14 Desember oorlede. Kobus Burger, RSG se programbestuurder bring hulde aan Thys, wat ‘n groot mentor vir hom was....more7minPlay
December 26, 2023Uit die argief - Stefans Grove oor sy loopbaan as komponisUit die argief - Die komponis Stefans Grovè het in 1992, 70 geword. Joubero Malherbe gesels met hom in die program Musiekposbus, oor sy lewe en loopbaan. Sy speel ook van sy komposisies voor....more22minPlay
December 26, 2023Esther Nasser oor haar loopbaanEsther Nasser het vanjaar afgetree by Joburg Ballet. Terrance April gesels met haar oor haar loopbaan, en passie vir dans....more19minPlay
December 19, 2023Suzette Lombard oor die SAUK se harpeDie SAUK beskik oor ‘n versameling harpe. Terrance April gaan loer in by Suzette Lombard van die Musiekbiblioteek....more11minPlay
December 19, 2023Uit die argief - Phyllis SpiraUit die argief kan jy luister na twee onderhoude met die ballerina Phyllis Spira. Sy gesels oor haar loopbaan en daar word met haar gesels op die aand waarop sy vir die laaste keer gedans het. Hullary Reynolds van die SAUK se Engelse diens is die onderhoudvoerder....more19minPlay
December 19, 2023Oppiwater 2024Frans Swart, feesdirekteur van die Oppiwater kunstefees vertel vir Christelle Webb-Joubert van die meer as 30 produksies te sien by 2024 se fees....more14minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.