Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.
April 18, 2023Riaan van den Berg se galery in ParysChristelle Webb-Joubert besoek een van die galerye in Parys, en gesels met die eienaar en kunstenaar Riaan van den Berg....more9minPlay
April 18, 2023Golden Rhino-ballet by StaatsteaterDirk Badenhorst van Mzansi Ballet vertel van hulle nuwe ballet, Golden Rhino, wat van 26 tot 30 April te sien is by die Staatsteater van Pretoria....more12minPlay
April 18, 2023Anneke Lamont - 'n HuldeblykKollegas, medemusikante en vriende bring hulde aan pianis Anneke Lamont, wat op 9 April oorlede is....more22minPlay
April 18, 2023Shannon Thebus - HoringspelerTerrance April gesels met die horingspeler Shannon Thebus. Hy is hoofhoringspeler van die Kaapstad Filharmoniese Orkes....more6minPlay
April 11, 2023Renette Bouwer se aftreejaarTerrance April kuier by koordirigent Renette Bouwer. Sy tree einde 2023 af as dirigent van die UJ-koor....more11minPlay
April 11, 2023Hugo Lambrecht Musieksentrum se toer en uitreikaksiesDr. Arisa Voges is hoof van die Hugo Lambrecht Musieksentrum. Sy vertel van hulle houtblaasensemble se Overbergtoer van 14 – 17 April. Sy vertel ook van hulle betrokkenheid by ‘n skool vir blindes in Athlone....more12minPlay
April 11, 2023Uit die argief: Cobus RossouwDie akteur, Cobus Rossouw, het op 28 Maart 90 jaar oud geword. Nic de Jager het in 1972 met hom gesels in die program, Portret van die week....more15minPlay
April 11, 2023Iewers in die grys by die SuidoosterfeesChristelle Webb-Joubert gesels met skrywer, regisseur en akteur Adriaan Havenga, oor sy toneelstuk, Iewers in die grys, wat te sien is by die Suidoosterfees....more10minPlay
April 04, 2023KKNK vereer Magdaleen KrügerChristelle Webb-Joubert gesels met RSG se voormalige bestuurder, Magdaleen Krüger, oor die toekenning wat sy by vanjaar se KKNK ontvang....more31minPlay
April 04, 2023Bongani Thembe se orkesteTerrance April gesels met Bongani Thembe, die bestuurshoof van nie minder nie as drie orkeste....more12minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,751 episodes available.