Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.
April 09, 2024Onder ‘n bloedrooi hemel debuteer by SuidoosterfeesAnnemarie van Niekerk se boek, Onder ‘n bloedrooi hemel, is deur Nicola Hanekom verwerk vir die verhoog. Nicola gesels oor die stuk wat debuteer by vanjaar se Suidoosterfees in Kaapstad....more7minPlay
April 09, 2024Innibos 2024 se program bekendgestelVanjaar se Innibos Kunstefeesprogram is bekendgestel. Sandra Jacobs, die fees media- en bemarkingsbestuurder, vertel meer....more8minPlay
April 09, 2024Atterbury Klassiek 2024Dis weer tyd vir die Atterbury Klassiek in Pretoria. Pianis Charl du Plessis vertel van die vier konserte wat uitgevoer word....more13minPlay
April 02, 2024Suidoosterfees word mondigDie Suidoosterfees vind vanjaar vir die 21ste keer plaas. Jana Hattingh, die bestuurshoof, vertel wat alles te sien is by vanjaar se fees. Dit vind plaas van 26 April tot 1 Mei 2024 in Kaapstad....more11minPlay
April 02, 2024Kortoperas in KaapstadShorts – A festival of pocket operas bied drie kort operas aan van 11 – 21 April in Kaapstad. Conrad Asman se splinternuwe opera, Trial by Media, is ook deel van die fees. Die artistieke direkteur van Kaapstad Opera, Magdalene Minnaar, vertel meer....more13minPlay
April 02, 2024My son PinocchioLouis Zuppe vertel vir Terrance April van, My son Pinocchio, wat te sien is by die Peoples Theatre in Johannesburg....more10minPlay
April 02, 2024Kimberley Akademie vir Musiek vier 30 jaarDie Kimberley Akademie vir Musiek vier vanjaar hulle 30ste bestaansjaar. Die bestuurder, Estelle Vorster, vertel hoe die akademie destyds begin het, en wat hulle deesdae aan die gemeenskap bied....more11minPlay
March 26, 2024Nina Schumann en Megan-Geoffrey PrinsDie meeste professionele pianiste het al in 'n soloklavierkonsert opgetree, maar nie baie kry die geleentheid om in 'n konsert vir twee klaviere en orkes op te tree nie. Nina Schumann en Megan-Geoffrey Prins het onlangs kragte saamgespan. Terrance April het met hulle gesels oor die speel op twee klaviere, en 'n internasionale klaviersimposium wat binnekort in Stellenbosch gehou word....more11minPlay
March 26, 2024Julie Strijdom 1944 - 2024Die aktrise Julie Strijdom is op 16 Maart 2024 oorlede. Sy was 79. Haar jarelange kollega en vriendin, Magriet van Loggerenberg, bring hulde aan hierdie geliefde aktrise....more22minPlay
March 26, 2024Die Stoele by KKNKDIE STOELE is te sien by vanjaar se KKNK. Antoinette Kellerman gesels oor dié vertaalde werk deur die dramaturg Eugène Ionesco....more6minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,911 episodes available.