Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,898 episodes available.
March 17, 2026Centurionteater se planne vir 2026Christelle Webb-Joubert gesels met uitvoerende vervaardiger Tiaan Kirsten-Lubbe oor Scenario Produksies en die Centurionteater se planne vir 2026....more8minPlay
March 17, 2026Universiteit van Johannesburg se kunssentrumDie Kunssentrum van die Universiteit van Johannesburg is bekend vir hulle eksperimentele en vernuwende werk in verskillende kunsvorme. Terrance April gesels met die hoof van die sentrum, Pieter Jacobs, oor wat in 2026 voorlê....more10minPlay
March 17, 2026Saartjie Botha se ge-gebergtes by KKNKWessel Pretorius gesels oor ge-gebergtes, ‘n nuwe stuk deur dramaturg Saartjie Botha. Dié toneelstuk debuteer by die KKNK....more14minPlay
March 10, 2026Stille Vuur by KKNKDie liedjieskrywer, musikant, sanger en aktrise, Frieda van den Heever, vertel van die produksie, Stille Vuur, by die KKNK. Saam met haar op die verhoog is Coenie de Villiers, Mauritz Lotz en Deon Meyer....more11minPlay
March 10, 2026Fiona Ramsey in The Opera SingerTerrance April gesels met aktrise Fiona Ramsay oor die toneelstuk, The Opera Singer....more10minPlay
March 10, 2026My Body My Space-feesVervaardiger Carin Bester neem twee “performance art”-stukke na die My Body My Space-fees in Entokozweni. Sy vertel van Plastic Not So Fantastic en Blinker....more15minPlay
March 10, 2026Die Karoo Kunslied by KKNKVervaardiger Franco Prinsloo gesels oor Die Karoo Kunslied, wat te sien is by die KKNK....more9minPlay
March 03, 2026Margit Meyer-Rodenbeck by KKNKMargit Meyer-Rodenbeck is te sien in OUMA EN DIE OU KOEIE en RONDOMTALIE by vanjaar se KKNK....more7minPlay
March 03, 2026Fluitis Cobus du Toit in SACobus du Toit is een van Suid-Afrika se voorste fluitspelers, wat hoofsaaklik in Amerika werk en woon. Hy is tans in die land te sien in 'n reeks konserte. Terrance April het met hom gesels....more11minPlay
March 03, 2026Die gebed van 'n halfmens by KKNKDie dramaturg en regisseur, Nicola Hanekom, vertel van haar nuwe plekspesifieke stuk by die KKNK, Die gebed van ‘n halfmens....more8minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,898 episodes available.