Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,898 episodes available.
March 31, 2026Pretoria Youth Theatre se Charlie and the Chocolate FactoryDie regisseur, Kerry-Anne Beldon van Pretoria Youth Theatre, vertel van hulle produksie, Charlie and the Chocolate Factory....more9minPlay
March 31, 2026Kaapstad Filharmonies se herfsseisoen skop afDie Kaapstad Filharmoniese Orkes se herfsseisoen begin op Donderdag 2 April 2026 in die Kaapstad Stadsaal. Terrance April het gaan inloer by hulle kantore, en met die bestuurshoof van die orkes, Adriaan Fuchs, gesels....more10minPlay
March 31, 2026Wat gebeur alles by die Clarens Kunstefees?Een van die organiseerders van die Clarens Kunstefees, Elna Rossouw, gesels oor vanjaar se hoogtepunte....more8minPlay
March 31, 2026Anton Smit stal uit by Pretoria KunsverenigingChristelle Webb-Joubert kuier by die beeldhouer, Anton Smit. Hy gesels oor sy uitstalling wat te sien is by die Kunsvereniging van Pretoria....more13minPlay
March 24, 2026Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar in Tillie/Mathilda by KKNKAmanda Strydom loop reeds 'n lang pad met die KKNK. Sy doen dit weer vanjaar met 'n splinternuwe produksie. Terrance April gesels met haar en Je-ani Swiegelaar, wat die verhoog met Amanda deel....more10minPlay
March 24, 2026Vonkprop bring nuwe stukke na KKNKChristelle Webb-Joubert vind meer uit oor Vonkprop, wat te sien is by die KKNK....more7minPlay
March 24, 2026Visuele kuns by KKNK 30Die visuele kunskurator van die KKNK, Liza Grobler, gesels oor 2026 se aanbod....more13minPlay
March 24, 2026Gryp elke grasHolm by die KKNKMarion Holm het harsingskudding opgedoen twee weke voor die KKNK. Sy vertel, vanuit haar bed, vir Christelle Webb-Joubert hoe dit gebeur het, en van haar nuwe eenvrouvertoning, Gryp elke grasHolm....more10minPlay
March 24, 2026Mieke-Louise de Villiers by De GallerijDie kunstenaar Mieke-Louise de Villiers vertel van haar uitstalling, Carry/Keep: Stewarding the Weight of What Remains....more9minPlay
March 17, 2026Suidoosterfees se program vir 2026Die uitvoerende hoof van die Suidoosterfees, Jana Hatting, vertel van 2026 se feeshoogtepunte....more7minPlay
FAQs about RSG Kuns:How many episodes does RSG Kuns have?The podcast currently has 2,898 episodes available.