Die Springbokke het 35-20 teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap vasgeval. Daar is sprake dat Cheslin Kolbe 'n tweede drie moes gekry het, maar dis nie deur die TV-skeidsregter toegeken nie. Jody Hendricks het die voormalige skeidsregter, Freek Burger, gevra of dit 'n drie was of nie.