Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 348 episodes available.
June 10, 2023Mark Williams praat oor Clive BarkerClive Barker wat afrigter van Bafana Bafana was toe die span in 1996 die Afrikanasiesbeker gewen het, is in die ouderdom van 78 oorlede. Jody Hendricks het met die voormalige Bafanaspeler Mark Williams oor Barker se loopbaan gepraat....more11minPlay
April 29, 2023Erelid van Fietsry SA gesels oor die helde van weleerFetsry SA het die tweede sportfederasie geword, naas rugby, wat sy helde van weleer vereer. Charles Beukes gesels oor hierdie plegtigheid van erkenning en versoening....more23minPlay
April 22, 2023Bevin Fortuin - van die Suid-Kaap na die VrystaatBevin Fortuin het in Blanco in die Suid-Kaap grootgeword. Hy het sy loopbaan by die SWD Arende begin, voor hy in 2005 na die Cheetahs in Bloemfontein geskuif het. Dit is daar waar hy 'n Springbok geword het. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan en die lewe ná rugby....more24minPlay
April 08, 2023Hoërskoolleerder kruip oor wenstreep en kry silwer!Carla Mackenzie gesels met Elandri Schmidt, 'n veelsydige atleet van die Hoër Meisieskool Bloemhof, oor haar deursettingsvermoë en veerkragtigheid....more11minPlay
April 01, 2023Die koning van PaarlbergCarla Mackenzie gesels met oudrenjaer Hennie Mostert se seun en dogter oor hulle pa se nalatenskap, en sy motor wat uitgestal word by die Franschhoek Motormuseum....more11minPlay
March 18, 2023SA Dowe Sewes by Wêreldbeker in ArgentiniëDie Springbok Dowe Sewesspan sal in April aan die Wêreldbeker in Argentinië deelneem. Die span se Direkteur van Rugby Peter De Villiers sal ongelukkig nie met die span reis nie. Hulle afrigter, Marilize van der Merwe, praat oor die span se voorbereiding....more8minPlay
March 18, 2023Chris Jooste wen Kaapstad FietstoerChris Jooste her verlede week sy eerste Kaapstad Fietstoer-titel ingeplam. Hy het die wenstreep in 'n tyd van 2 uur 36 minute en 14 sekondes oorgesteek. Hy vertel vir Jody Hendricks van sy voorbereiding en loopbaan....more15minPlay
March 18, 2023Benni McCarthy kry lof vir rol by Man UnitedManchester United is tans derde op die Engelse Premierliga se punteleer. Ons eie Benni McCarthy kry baie krediet vir hoe die span vanjaar vaar. Jody Hendricks gesels met Mccarthy se voormalige Bafana-spanmaat Tyren Arendse oor die impak wat Mccarthy by United het....more16minPlay
March 04, 2023SA vonkel by Bahrain Grand PrixHet jy geweet dat die vonkelwyn vir die Bahrain F1 Grand Prix in Suid-Afrika vervaardig en gebottel word? Bernus van der Westhuizen van Wellington vertel vir Fritz Klaaste hoe dit gebeur het dat sy vonkelwyn elke jaar op die wennerspodium gebruik word....more9minPlay
February 11, 2023Alliansies en samewerkingsooreenkomsteAlliansies en samewerkingsooreenkomste is die jongste gonswoorde in die rugbywêreld. Jody Hendricks het gaan ondersoek instel oor 'n ooreenkoms tussen 'n span van Frankryk en die VSA wat verlede week onderteken is....more5minPlay
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 348 episodes available.