Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 365 episodes available.
August 05, 2023Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 3Die eerste Wêreldbekertoernooi toernooi van 1987....more6minPlay
August 05, 2023Rugby Wêreldbeker 1987 tot 2023 – Deel 1Waar het rugby en die Wêreldbeker hulle ontstaan gehad?...more5minPlay
July 15, 2023Die Springbokke se verloor en Cheslin se "drie"Die Springbokke het 35-20 teen die All Blacks in die Rugbykampioenskap vasgeval. Daar is sprake dat Cheslin Kolbe 'n tweede drie moes gekry het, maar dis nie deur die TV-skeidsregter toegeken nie. Jody Hendricks het die voormalige skeidsregter, Freek Burger, gevra of dit 'n drie was of nie....more9minPlay
July 15, 2023SA afrigters by WimbledonWimbledon kom die naweek tot ’n einde. Jody Hendricks het met tennisafrigter Stefan de Kock gesels oor die toernooi, en die Suid Afrikaanse afrigters wie se spelers vanjaar presteer het....more17minPlay
July 15, 2023Junior Springbokke kry bronsDie Junior Springbokke het die bronsmedalje by die onder-20 Rugbykampioenskap in Kaapstad verower. Hulle het Engeland 22-15 geklop. Jody Hendricks het met die span se kaptein, Paul de Villiers, oor die toernooi gepraat....more10minPlay
June 10, 2023Saffas sonder werk toe London Irish vouTwee Suid-Afrikaanse rugbyspelers, die senter Benhard Janse van Rensburg en haker Mike Willemse, asook die hulpafrigter Corniel van Zyl soek werk nadat die Engelse Rugbyunie London Irish uit sy klubligas geskop het. Jody Hendricks het met Corniel van Zyl oor die week se gebeure in London gepraat....more10minPlay
June 10, 2023Mark Williams praat oor Clive BarkerClive Barker wat afrigter van Bafana Bafana was toe die span in 1996 die Afrikanasiesbeker gewen het, is in die ouderdom van 78 oorlede. Jody Hendricks het met die voormalige Bafanaspeler Mark Williams oor Barker se loopbaan gepraat....more11minPlay
April 29, 2023Erelid van Fietsry SA gesels oor die helde van weleerFetsry SA het die tweede sportfederasie geword, naas rugby, wat sy helde van weleer vereer. Charles Beukes gesels oor hierdie plegtigheid van erkenning en versoening....more23minPlay
April 22, 2023Bevin Fortuin - van die Suid-Kaap na die VrystaatBevin Fortuin het in Blanco in die Suid-Kaap grootgeword. Hy het sy loopbaan by die SWD Arende begin, voor hy in 2005 na die Cheetahs in Bloemfontein geskuif het. Dit is daar waar hy 'n Springbok geword het. Jody Hendricks praat met hom oor sy loopbaan en die lewe ná rugby....more24minPlay
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 365 episodes available.