Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
July 18, 2010Who wants to be a millionaire - 4. Het jy my lief?Die laaste in ons preekreeks. Rian gesels vandag oor Jesus se vraag aan Petrus nadat Petrus hom 3 maal verloën het - Het jy my lief?...more34minPlay
July 11, 2010Who wants to be a millionaire - 3. Wie judge jy?Rian kom skud ons boksies bietjie vandag deur ons te challenge om nie te vinnig die eerste klippe op te tel om mense te veroordeel nie. As Jesus nie 'n prostituut veroordeel het nie, wie is ons om enige iemand anders te veroordeel. Maak nie saak hoe goed of sleg hulle in ons oë is nie....more41minPlay
July 04, 2010Who wants to be a millionaire - 2. Wil jy gesond word?Preek twee in ons reeks Who wants to be a millionaire? Rian vra die vraag Wil jy gesond word? - die vraag wat Jesus vir die verlamde man gevra het by die bad van Bethesda....more31minPlay
June 27, 2010Who wants to be a millionaire - 1. Wat soek jy?Rian skop ons nuwe preekreeks af met die vraag "Wat Soek julle?" - Die vraag wat Jesus aan die begin van Sy aardse bediening aan Sy volgelinge gevra het....more36minPlay
June 20, 2010God se storieMens is so baie keer geneig om te konsentreer op jou eie persoonlike lewe en verhouding met God dat jy Sy algehele prentjie vir die mensdom op Aarde heeltemal vergeet of miskyk. Christo herhinner ons vandag om ons eie lewens binne daardie perspektief te sien....more32minPlay
June 13, 2010"Gee julle vir hulle brood..."Jesus daag sy dissipels uit om brood te kry vir ’n honger skare. “Gee julle vir hulle brood...” Hy gee die verantwoordelikheid vir die probleem weg. Honger mense in die moeilikheid is ons probleem!...more36minPlay
June 06, 2010God het 'n plan vir jouRian gebruik die storie van Abraham om te verduidelik dat God 'n goeie plan vir elkeen van ons het. Die vraag is net of ons ten volle in geloof sal oorgee aan Hom al lyk die toekoms duister....more40minPlay
May 30, 2010Die Heilige GeesOns sluit vandag ons pinkster week af met Handelinge 1. Rian verduidelik vir ons dat ons so geneig is om te dink dat die Gees by ons behoeftes en drome moet aanpas, terwyl ons eintlik onsself moet aanpas om in te val by wat Hy reeds mee besig is....more41minPlay
May 23, 2010In die voetspore van JesusRian se eerste preek by ons as offisiële herder van SA Gemeente Londen. Ons begin ook vandag ons pinksterweek met die titel "In die voetspore van Jesus"....more32minPlay
May 16, 2010Waar is Jesus?As ons na Jesus se lewe op Aarde kyk en al die wonderwerke wat Hy gedoen het, vra ons onsself die vraag af - waar is Hy nou? As ons nie meer sulke wonderwerke om ons sien gebeur nie, is Jesus steeds met ons, of kort daar iets?...more34minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.