Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.
May 02, 2010Grense in die huwelikDawie en Alma deel verder met ons die tips en tricks wat hulle deur die jare in hul huwelik geleer het....more57minPlay
April 25, 2010Kinders grootmaak 1Dawie en Alma praat vandag en volgende week bietjie uit die huis uit oor wat hulle deur die jare geleer het oor die moets en moenies tov kinders grootmaak....more48minPlay
April 18, 2010As jou lewe tot stilstand komNa afloop van die vulkaniese uitbarsting in Ysland wat miljoene mense se lewens tot stilstand gebring het, verduidelik Rian vir ons aan die hand van Joh 20 dat die Here soms juis 'n mense se lewe tot stilstand roep sodat jy 'n hele nuwe rigting vir jou lewe kan inslaan....more32minPlay
April 04, 2010He Has RisenRodney Woods lewer 'n paasfees boodskap oor hoe ons seker kan wees van die fisiese opstanding van Jesus....more31minPlay
March 28, 2010Palm SondagOm te kan groei, moet ons eers verstaan wat dit regtig beteken om te sterf. Ons kyk vandag na Jesus se laaste paar dae voor Sy kruisiging om hierdie konsep beter te verstaan....more39minPlay
March 21, 2010VreemdelingeSoos vreemdelinge in die buiteland (of soos Afrikaners in Londen), is ons christene IN hierdie wêreld, maar nie VAN hierdie wêreld nie. Dawie verduidelik vir ons hoe ons ons plek moet sien in hierdie agteruitgaande omstandighede waarin ons leef....more27minPlay
March 14, 2010Tye van VeranderingAan die hand van Jesaja 6, verduidelik Rian vir ons dat verandering somtyds noodsaaklik is vir geestelike groei. Of dit nou lekker is aldan nie....more40minPlay
March 07, 2010Sleutels tot Groei (4) - GetuigWat beteken dit om 'n getuie te wees? Het jy 'n getuienis wat jy kan vertel? Is dit nodig? Dawie verduidelik vandag vir ons die belangrikheid om te kan getuig van God se goedheid in ons persoonlike lewens....more27minPlay
February 28, 2010Sleutels tot groei (3) - DiensIn ons voorlaaste preek in ons reeks, Sleutels tot Groei, verduidelik Dawie vir ons die belangrikheid van diensbaarheid as een van die sleutels vir geestelike groei....more38minPlay
February 21, 2010Sleutels tot Groei - MeditasieHoe benader jy die Bybel? Lees jy dit reg? Voel dit asof God met daardeur praat? Of lees jy dit maar net om jou gewete te sus sonder om regtig geestelike 'kos' daaruit te kry? Dawie gesels vandag met ons oor hoe God sê ons Sy Woord moet benader....more22minPlay
FAQs about SA Gemeente Londen Preke - audio:How many episodes does SA Gemeente Londen Preke - audio have?The podcast currently has 483 episodes available.