Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die Beleidsradar is Sakeliga se podsending oor beleid en hoe dit jou en jou besigheid raak.www.sakeliga.co.za... more
FAQs about Sakeliga Beleidsradar:How many episodes does Sakeliga Beleidsradar have?The podcast currently has 90 episodes available.
April 01, 2021Bheki Mahlobo (CRA) on the ANC NEC statement, expropriation (EWC), and the need for policy reformSakeliga Beleidsradar recently met with Bheki Mahlobo to consider the ANC’s National Executive Committee’s (NEC) March statement. The discussion is largely focussed on the current expropriation drive, but also looks at the broader need for policy reform. Bheki Mahlobo is an analyst at the Centre for Risk Analysis (CRA). He considers important public policy developments and outlines policy risks relevant to business and the broader society.Gerhard van Onselen (Sakeliga senior analyst) is the host for the episode. Visit the CRA website for more analysis, information and even a free trial: https://cra-sa.com....more14minPlay
March 30, 2021Pretoria FM [Sakekern] Kommentaar op onlangse parlementêre voorleggings oor onteieningGerhard van Onselen gesels met James Kemp (op Sakekern - Pretoria FM) oor die afgelope parlementêre voorleggings deur Sakeliga en ander oor die wetsvoorstelle vir onteiening sonder vergoeding. Die denkbare ekonomiese impak van onteiening, en spesifiek die radikaler voorstel vir onteiening sonder vergoeding, word bespreek....more9minPlay
March 26, 2021Beleidsradar - So werk strenger toepassing van BEE fase 2 - Peter WassenaarSakeliga Beleidsradar het onlangs gesels met Pèter Wassenaar (prokureur verbonde aan die firma Kriek, Wassenaar & Venter) oor die jongste wendings in die strenger toepassing van BEE. Daar word gekyk na voorstelle in wette soos die Wet op Eiendomspraktisyns en die Cofi-wetsonwerp. Pèter verduidelik die manier wat BEE nou toegepas word deur bedryfsreguleerders en transformasie-rade in die lig van die ideologie van transformatisme.Gesprek is aangebied deur Gerhard van Onselen (Sakeliga senior ontleder)....more27minPlay
March 23, 2021Piet le Roux Mondelinge Kommentaar op die Wetsontwerp op die Agtiende GrondwetwysigingPiet le Roux, Sakeliga uitvoerende hoof, se modelinge voorlegging op 23 Maart 2021 aan die ad hoc-komitee om artikel 25 van die grondwet te wysig....more15minPlay
March 15, 2021Pretoria FM [Sakekern]: Kommentaar op voorstel vir SAUK-belasting op huishoudingsGerhard van Onselen en James Kemp gesels op Sakekern (Pretoria FM) oor die onlangse voorstel om die SAUK te rugsteun met 'n belasting op huishoudings....more7minPlay
March 09, 2021Pretoria FM [Sake 20/20] Kommentaar op voorstel om Rambestuurswet te wysigMartin van Staden gesels met James Kemp op Sake 20/20 oor Sakeliga se insette tot 'n wysigingswetsontwerp op die Rampbestuurswet....more8minPlay
March 09, 2021Pretoria FM [Sake 20/20] - Gedagtes oor die vryemark en bewaringGerhard van Onselen gesels met James Kemp op Sake 2020 oor die vryemark en vrae oor bewaring....more11minPlay
March 09, 2021Pretoria FM [Sake 20/20] - Vryemark oorwegings oor suikerbelasting, aksynsbelastingsGerhard van Onselen en James Kemp gesels op Sake 20/20 oor akademici se vootstelle om belasting op suikerdrankies (en ander belastings) te verhoog. Dit vorm deel van benaderings in openbare gesondheid wat poog om lewenstyl en verbruik van 'ongesonde' produkte met regulasies en belasting te bestuur. Is daar newe-effekte van die belasting. Tot watter mate moet regerings patriargaal en voorskriftelik voorskryf? Die saak word dieper bespreek....more9minPlay
March 01, 2021Piet le Roux - Sake en Sakeliga in 2021 - lesse en vooruitsigteDie Beleidsradar onlangs gesels met Piet le Roux – Sakeliga se uitvoerende hoof oor Sakeliga se vooruitsigte vir 2021. Wat staan Sakelui nou te doen? Wat is nodig vir ‘n gunstige sakeomgewing. Die gesprek kyk ook na lesse uit 2021, regerings se benadering tot openbare beleid in die tyd van Covid-19. Sakeliga se fokus vir 2021 word uiteen gesit tesame met vooruitsigte vir beleidshervorming.Gerhard van Onselen, Sakeliga Senior Ontleder, lei hierdie week se gesprek....more19minPlay
February 25, 2021Die Ekonomie in K1 2021 - 'n Oorsig vir Sakelui [Engels]Die ETM-Sakelige Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld vir die eerste kwartaal van 2021 is vrygestel. Russell Lamberti (Van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige ekonomiese klimaat in die eerste kwartaal van 2021. Lamberti vertel van die “lelike opbloei” van die ekonomie aan die hand van ongekende monetêre verruimings. Die fokus val ook op Suid-Afrika, die gebrek aan beleidshervorming en die gevolgtrekkings vir die sakewêreld in die nadraai van Covid-19."Lees die verslag in Afrikaans of Engels: Afrikaans: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-K1-Sakeliga-ETM-Ekonomiese-Oorsig-vir-Besluitneming-in-die-Sakewereld.pdfEnglish: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-Q1-Sakeliga-ETM-Economic-Highlights-for-Business-Strategy.pdf...more28minPlay
FAQs about Sakeliga Beleidsradar:How many episodes does Sakeliga Beleidsradar have?The podcast currently has 90 episodes available.