Selfkwarantyn van veteraanvegters, Deon Lamprecht vertel
In "Die Brug: Na die hel en terug in Angola" gesels dienspligtiges en hul geliefdes oor ervarings en herinneringe van die Bosoorlog in Angola. Luister hier na ʼn onderhoud met Deon Lamprecht.