Shofar Durbanville

Shofar Durbanville

Download on the App Store

Shofar Durbanville episodes

  • 14 December 2025 - Ross van Niekerk - Jesus Raises Lazarus from the Grave

    Jesus didn’t arrive late—He arrived with purpose.
    In raising Lazarus, Jesus shows He is not only compassionate, but powerful over death itself. He weeps with us, feels our pain, and still calls life out of the grave. This isn’t just about future resurrection—it’s about believing that Jesus is present, powerful, and restoring now.
    “I am the resurrection and the life.”

    41 min
  • 14 Desember 2025 - Ross van Niekerk - Jesus Wek vir Lasarus Uit die Graf op

    Jesus bring nie net hoop vir eendag nie — Hy staan vandag saam met ons in ons pyn.
    In die opwekking van Lasarus sien ons ’n Here wat ween saam met ons, kwaad is oor onreg, en tog mag het oor dood en verlies.
    Selfs wanneer God laat voel, is Hy nooit afwesig nie.

    “Ek is die opstanding en die lewe.”
    Hierdie is ’n uitnodiging om Hom te vertrou — in jou hartseer, jou vrae en jou hoop.

    41 min
  • 30 November 2025 - Garth van Niekerk - Jesus loop op die Water

    Ons storms onthul ons vrese, ons broosheid en hoe min beheer ons het — maar nooit waar Jesus is nie. In die middel van chaos stap Hy persoonlik na ons toe, oor die water, deur die wind, reguit na die plek waar ons vasval. Sy woorde bly die draaipunt van elke storm: ‘Moenie bang wees nie. Ek is by jou.’


    37 min
  • 23 November 2025 - Ross van Niekerk - Jesus Feeds the 5000

    Jesus doesn’t just perform miracles—He reveals who He truly is.
    In John 6, the feeding of the 5,000 is more than a supernatural moment; it’s a sign pointing to Jesus as the Messiah, the Good Shepherd, the Passover Lamb, and the Bread of Life. He sees our needs before we speak them, cares with compassion, and multiplies even the smallest offering. When Jesus reigns, lack disappears. Come to Him with your hunger—He is more than enough.

    39 min
  • 23 November 2025 - Ross van Niekerk - Jesus Voed die 5000

    Johannes wys vir ons dat Jesus se wonders eintlik tekens is – vensters na sy hart. In die vermenigvuldiging van die brode sien ons die Messias wat meer is as Moses, meer as Elisa, en meer as net ’n voorsiener. Hy is die brood van die lewe. In sy teenwoordigheid is daar genoeg, oorvloed en herstel vir almal

    41 min
  • 16 November 2025 - Melissa le Roux - Jesus Heals the Man at the Pool

    Hierdie week se boodskap neem ons na die Poel van Betesda,waar ’n man 38 jaar lank in pyn geleef het en op ’n mite staatgemaak het virgenesing. Jesus kom staan voor hom en vra: “Wil jy gesond word?” Melissaherinner ons dat baie van ons nog steeds langs ons eie “baddens” lê — vas inteleurstelling, vergelyking en ons hoop op mense of omstandighede. Jesus nooi ons om ons oë van die chaos af te lig en op Hom te vestig. Hy is die Een watvreugde bring, sonde vergewe, harte herstel en ware lewe skenk. Die boodskap roep ons om Hom te kies — nie net sy wonderwerke nie, maar sy teenwoordigheid.

    43 min
  • 16 November 2025 - Melissa le Roux - Jesus Genees die Man by die Poel

    This week’s message invites us into the story of the man atthe Pool of Bethesda — a man who suffered for 38 years, waiting for a miracle.Jesus meets him with a surprising question: “Do you want to be healed?” Melissa reminds us that many of us lie beside our own “Bethesdas,” placing our hope in circumstances, people, or outcomes instead of Jesus Himself. The sermon beautifully explores God’s compassion, His authority over sickness and sin, and His desire to free us from false hopes. We are invited not just to seek miracles, but to seek the Miracle-Worker who knows us, loves us, and restores us.

    40 min

About Shofar Durbanville

From the publisher's feed

Shofar Durbanville Sermons