Corina van der Spoel gesels met die skrywer Fanie de Villiers, beter bekend as Kleinboer, oor sy nuwe roman HIERDIE HUIS. Christelle Webb-Joubert gesels met die skrywer Dolf van Niekerk oor sy skryfwerk. (Dolf se jongste radiodrama, MYMERINGE VAN 'N OU MAN, word op 12 Oktober in Radioteater uitgesaai.) Johan Myburg gesels oor die Nobelprys wat verlede week toegeken is, en 'n nuwe bundel uit die pen van wyle Leonard Cohen.