Suzette Kotze-Myburgh gesels met Francois Bloemhof oor sy jongste roman, DIE VIERDE STEM. Christelle Webb-Joubert gesels met die uitvoerende hoof van die KKNK, Rhode Snyman, en Theo Kemp, die programbestuurder, oor vanjaar se feesprogram. Johan Myburg vertel meer van die skryfwerk van Winston Churchill, wat vanjaar 50 jaar gelede oorlede is.