Ilse Salzwedel gesels met prof. Willie Burger oor die werk van die skrywer Karel Schoeman, wat vandeesweek 75 jaar oud geword het. Ilse Salzwedel gesels met Anchien Troskie, skrywer van DIS EK, ANNA (wat sy onder ʼn skuilnaam geskryf het) oor haar jongste roman, VERMIS OP ALLESVERLOREN.