Ons bring hulde aan CHRIS VAN WYK, skrywer van onder meer SHIRLEY, GOODNESS AND MERCY, wat op 3 Oktober oorlede is. Ilse Salzwedel gesels met Marguerite Poland oor haar jongste roman THE KEEPER, wat in Afrikaans vertaal is as DIE BEWAKER. Johan Myburg vertel meer oor die wenner van die Nobelprys vir letterkunde, wat verlede week aangekondig is.