Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Skrywers en Boeke:How many episodes does Skrywers en Boeke have?The podcast currently has 734 episodes available.
September 23, 201424 Sep 2014Ilze Salzwedel gesels met Simon Bruinders oor sy debuutroman, DIE SIDEBOARD, en met Gerhard Olivier oor sy bundel sketse, KERSFEES OP WONDERFONTEIN....more49minPlay
September 17, 201417 Sep 2014Ilse Salzwedel gesels met die topverkoperskrywer Wilbur Smith oor sy 50 jaar as topverkoperskrywer. Suzette Kotze-Myburgh gesels met Henry Jack Cloete oor sy debuutroman DRAALNOOT VIR 'N JANFISKAAL. Johan Myburg vertel meer oor onder meer die langlys vir die Manbookerprys, en die ATKV-Woordveertjiewenners word bekend gemaak....more52minPlay
August 27, 201427 Aug 2014Suzette Kotze-Myburgh gesels met Daniël Hugo oor sy vertaling van die werk van Omar Khajjam. Ilse Salzwedel gesels met Ann Hiemstra oor haar besondere boek 'N PLAN IS 'N DUINEBOERDERY. Prof. Andries Visagie vertel meer oor die boek ANTJIE KROG: AN ETHICS OF BODY AND OTHERNESS, waarvan hy die mede-samesteller is....more52minPlay
August 20, 201420 Aug 2014Ilse Salzwedel gesels met Anzil Kulsen oor die Noord-Kaap Leesprojek. Sy gesels ook met 'n paar vroue van die Kalksloot Leesklub in die Kalahari. Leon van Nierop is in die ateljee om te gesels oor sy jongste roman, Ballade vir 'n Enkelling, en vertel hoekom dit baie verskil van die destydse TV-reeks. Johan Myburg deel interessante nuus uit die internasionale letterkunde....more46minPlay
FAQs about Skrywers en Boeke:How many episodes does Skrywers en Boeke have?The podcast currently has 734 episodes available.