Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met die aktrise Sandra Prinsloo, wat ook 'n verteenwoordigers van die Vriende van Verlorenvlei is, gesels om meer oor die dreigende krisis by die vleiland uit te vind. Prinsloo sê die situasie is haglik.