Hoe goedkoper jou lewe, hoe vinniger bereik jy finansiële onafhanklikheid!
Gaan doen indringend ondersoek en bepaal waaraan jy werklik geld spandeer en hoeveel... (Wees eerlik met jouself ;-) )
Maak dit ‘n speletjie en loer na jou laaste (of volgende) 60 - 90 dae se uitgawes en kategoriseer die uitgawes.
Fokus dan eerstens om jou vier of vyf grootste uitgawe kategorieë.
Sny oortollige kostes op die groot kategorieë, dan beweeg jy oor na die kleiner kostes.Lees hier meer oor Uitgawes