Spektrum

Spektrum

By RSGNews
Download on the App Store

All Spektrum episodes

  • Spektrum: Voertuigverkope breek deur 60 000-kerf
    2 Oktober 2026: Nuwe navorsing wys dat werkloses wat die toelae van R370 ontvang, nie ontmoedig word om werk te soek nie. Voertuigverkope breek in September vir die eerste keer in jare deur die 60 000-kerf. Hoekom is 'n konferensie oor kunsaktivisme vandag relevant? Ons praat met 'n dramaturg en rolprentmaker.
    52 min
  • Spektrum: Nuwe klag teen Shadrach Sibiya
    1 Oktober 2026: 'n Nuwe klag van die oortreding van die Vuurwapenbeheerwet word by die geskorste adjunk-polisiekommisaris, Shadrach Sibiya, se klagstaat gevoeg. Al hoe meer stemme gaan op dat die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, in sy amp herstel word. Cosatu sê R10-miljard moet uit die staatskas vir brandstofprysverligting bewillig word.
    50 min
  • Spektrum: Groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne
    28 September 2026: Die Madlanga-kommissie gaan strafregtelike klagte teen die voormalige adjunkhoof van misdaadintelligensie, Feroz Khan, lê. Drie Artikel 9-instellings begin met 'n ondersoek na geslagsgeweld. Daar is 'n groeiende tekort aan noodsaaklike medisyne in die openbare en private sektors.
    50 min
  • Spektrum: Die jongste oor bek-en-klouseer
    22 September 2026: Die jongste nuus oor die vordering in die stryd teen bek-en-klouseer. 'n Senior beampte van die polisiediens verskyn in die hof op aanklagte wat verband hou met seksuele oortredings. Hoe groot 'n bedreiging is die Withuis se nuwe Trump TV-kanaal vir onafhanklike joernalistiek?
    52 min
  • Spektrum: 'n Vrou word elke 20 minute in SA verkrag
    21 September 2026: Volgens die jongste misdaadstatistiek word 'n vrou elke 20 minute in Suid-Afrika verkrag - ons vra wat loop skeef? Kiesers kan van vandag af vir spesiale stemme registreer. Die ANC se versuim om kandidate op die proporsionele verteenwoordiging-stembrief in Mangaung te plaas, kan 'n omwenteling by die stembus beteken.
    49 min