Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.... more
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.
April 21, 2024Met raad en daad 21 April 2024Op 29 Mei kan jy jou demokratiese reg uitoefen en jou stem uitbring in die nasionale en provinsiale verkiesings. Daar is heelwat praktiese inligting rakende die logistiek van die verkiesing waarvan jy moet kennis dra. Elsje van Jaarsveld praat met Jacques Jansen van die OVK oor spesiale stemme as jy tuis moet stem, of by ‘n ander stemlokaal as waar jy geregistreer is....more25minPlay
March 29, 2024Goeie Vrydag in die Bybel... en vandagGoeie Vrydag is vir Christene ‘n belangrike dag waarop Jesus Christus gekruisig is op Golgota. Maar waarom word dit “Goeie” Vrydag genoem indien iemand moes sterf? Daar word ook gekyk of die Bybel in sowel die Ou as Nuwe Testament iets sê van so ‘n gebeurtenis....more55minPlay
March 29, 2024Paastradisies - Van die Bo-Kaap tot die Swartland, Switzerland en ZimbabweDie Paastyd is 'n spesiale tyd van hoop, liefde en samesyn. Haidee Muller en Christine Wessels kuier by jongmense van verskillende kulture, gelowe en tradisies om meer uit te vind oor hulle ervarings van hierdie spesiale tyd van die jaar. (Hierdie is 'n heruitsending van 'n Befonk-program van 2012)...more22minPlay
March 02, 2024VF+ stel sy verkiesingsmanifes bekendAnita Visser praat met die onafhanklike politieke kommentator, professor Pieter Duvenhage, oor die bekendstelling van die Vryheidsfront Plus se verkiesingsmanifes....more58minPlay
February 25, 2024Met raad en daad 25 Februarie 2024Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie praat oor die kriteria en vereistes waaraan onafhanklike kandidate moet voldoen om deel te neem aan vanjaar se nasionale en provinsiale verkiesings. Hy verduidelik hoe die nominasieproses werk, en wat dit alles behels....more21minPlay
February 24, 2024ANC stel sy verkiesingsmanifes bekendAnita Visser praat met prof. Anthoni van Nieuwkerk van die Thabo Mbeki Skool vir Openbare en Internasionale Aangeleenthede oor die bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes....more57minPlay
February 18, 2024Met raad en daad 18 Februarie 2024Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie verduidelik hoe die drie stembriewe sal lyk, wat kiesers op stemdag ontvang, asook hoe die stemproses werk. Hy verduidelik ook die verskillende maatreëls wat in plek is om te verseker dat geen stemme bederf word nie....more19minPlay
February 17, 2024DA stel sy verkiesingsmanifes bekendAnita Visser praat met Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge en politieke ontleder Theo Venter oor bekendstelling van die DA se verkiesingsmanifes....more59minPlay
February 11, 2024Met raad en daad 11 Februarie 2024Arehan Brand praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor hoe hulle die stemproses so inklusief en toeganklik moontlik maak vir stemgeregtigde Suid-Afrikaners, deur middel van spesiale stemme....more19minPlay
February 08, 2024Ontleding van Staatsrede 2024Suzanne Paxton, prof. Piet Croucamp, en Roland Henwood doen 'n ontleding van president Cyril Ramaphosa se Staatrede tydens die opening van die Parlement in Kaapstad....more17minPlay
FAQs about Spesiale uitsending:How many episodes does Spesiale uitsending have?The podcast currently has 136 episodes available.