Spesiale uitsending

Spesiale uitsending

Download on the App Store

Spesiale uitsending episodes

  • Bakgat-proesessie 20

    Johan Rademan en Ignatius Vlok proe saam met Fran-Rico Lucas en koskenner Heleen Meyer die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.

    9 min
  • Bakgat-proesessie 19
    Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met akteur Solomon Cupido die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    12 min
  • Bakgat-proesessie 18
    Renske Jacobs en Gustav Greyling proe saam met akteur Johnny Potsanyane en Dale Herbst, ’n kosfoendi en kulinêre storieverteller die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    9 min
  • Bakgat-proesessie 17
    Derrich Gardner en die Spitstydspan proe saam met skrywer en teatermaker Mercy Kannemeyer die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    10 min
  • Bakgat-proesessie 16
    Martelize Brink en Ignatius Vlok proe saam met sjef Bertus Bassson en Haidee Muller-ISaacs die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    6 min
  • Bakgat-proesessie 15
    Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Sarie se stylredakteur, Fanie Cronjé, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    11 min
  • Bakgat-proesessie 14
    Renske Jacobs en Gustav Greyling proe saam met die voormalige burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, en TV-joernalis Daniëlla van Heerden die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    11 min
  • Bakgat-proesessie 13
    Derrich Gardner en die Spitstydspan proe saam met Koekedoor 2-wenner en Ontbytsake-sjef, Corli Prinsloo, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    13 min
  • Bakgat-proesessie 12
    Martelize Brink en Ignatius Vlok proe saam met Armand Aucamp en Lizelle de Bruin die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    7 min
  • Bakgat-proesessie 11
    Eloise Cupido en die Intussen-span proe saam met Cilleste van Dyk van Virseker se sosialemedia-span, die volgende drie finaliste se beskuit. Dankie aan al die deelnemers en brawe bakkers wat ons met hulle beste baksels verras het. Bly ingeskakel om te hoor wie die beste beskuit in Suid-Afrika gebak het. Dit gaan Virseker ‘n lekkerluister-oomblik wees op Woensdag 13 November om een-uur die middag wanneer die wenner aangekondig word.
    11 min

About Spesiale uitsending

From the publisher's feed

Spesiale programme en regstreekse uitsendings wat nie deel is van RSG se normale skedule nie.