Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.
July 02, 2025Kuns met kontant 2 Julie 2025Deel 2: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het sedert sy debuut met New Kid In Town in 2002, soomloos van Engels na Afrikaans beweeg. Sy groot deurbraak was in 2006 met Hokaai Stoppie Lorrie, gevolg deur treffers soos Breek die Ys en Jessica. Hy het ‘n merkwaardige loopbaan van meer as 20 jaar. Henco Kruger praat met hom oot finansiële wysheid - van die dae in die stad tot sy lewe op die platteland....more9minPlay
July 01, 2025RSG Help 1 Julie 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Distance for Difference)...more15minPlay
June 26, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 26 Junie 2025John-Laffnie de Jager vertel tien dinge wat jy van Wimbledon moet weet....more15minPlay
June 25, 2025Kuns met kontant 25 Junie 2025Deel 1: Hy is een van die gewildste Afrikaanse sangers, en nog altyd ‘n hartebreker wat oor die liefde sing. Ray Dylan, of te wel Jacobus Frederik Jersich, het sedert sy debuut met New Kid In Town in 2002, soomloos van Engels na Afrikaans beweeg. Sy groot deurbraak was in 2006 met Hokaai Stoppie Lorrie, gevolg deur treffers soos Breek die Ys en Jessica. Hy het ‘n merkwaardige loopbaan van meer as 20 jaar. Henco Kruger praat met hom oot finansiële wysheid - van die dae in die stad tot sy lewe op die platteland....more9minPlay
June 24, 2025RSG Help 24 Junie 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (FEED A CHILD)...more10minPlay
June 19, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 19 Junie 2025Tobias Krige vertel tien dinge wat jy van elektrisiteitsverbruik in die winter moet weet....more11minPlay
June 18, 2025Kuns met kontant 18 Junie 2025Deel 2: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak Tino dit duidelik dat finansiële wins nie sy hoofmotivering is nie. Hy glo vas dat as geld sy enigste doel was, hy ander artistieke keuses sou maak. Sy passie lê daarin om betekenisvolle musiek te skep wat mense raak, ’n beloning wat hy bo geldelike sukses stel. Buiten sy musiek, is hy ook ’n passievolle boer. Vir hom is boerdery nie net ’n stokperdjie nie, maar iets wat hom daagliks herinner dat ware rykdom in verskeie vorme voorkom. Hy sê hy moet sorgvuldig die musiek- én sakekant bestuur....more9minPlay
June 17, 2025RSG Help 17 Junie 2025RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Yeshua Children’s Ministry, Krugersdorp)...more11minPlay
June 12, 202510 Dinge wat jy moet weet van... 12 Junie 2025Sue Pyler-Slabbert vertel tien dinge wat jy van TV-oorklanking moet weet....more16minPlay
June 11, 2025Kuns met kontant 11 Junie 2025Deel 1: Tino Singe is ’n Shona-sprekende kunstenaar van Zimbabwe wat in Afrikaans sing. Ondanks sy toenemende gewildheid in die Afrikaanse musieklandskap, maak Tino dit duidelik dat finansiële wins nie sy hoofmotivering is nie. Hy glo vas dat as geld sy enigste doel was, hy ander artistieke keuses sou maak. Sy passie lê daarin om betekenisvolle musiek te skep wat mense raak, ’n beloning wat hy bo geldelike sukses stel. Buiten sy musiek, is hy ook ’n passievolle boer. Vir hom is boerdery nie net ’n stokperdjie nie, maar iets wat hom daagliks herinner dat ware rykdom in verskeie vorme voorkom. Hy sê hy moet sorgvuldig die musiek- én sakekant bestuur....more9minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,005 episodes available.