Spoegwolf deel ‘gelukkige herinneringe’ met nuwe album
Die manne van Spoegwolf het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Anja van der Merwe gesels oor die inspirasie agter hulle jongste album Silwer, wat pas uitgereik is