Sportmal podcast met Kobus Pretorius

Sportmal podcast met Kobus Pretorius

By Sportmal podcast met Kobus PretoriusSportsTechnology
Download on the App Store

Sportmal podcast met Kobus Pretorius episodes

  • 30: Die Anfield antiklimaks en Mourinho klou vas
    Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die 0-0 uitslag tussen Liverpool en Manchester City op Anfield asook Manchester United se ongelooflike terugvegpoging teen Newcastle en wat dit vir die beleërde José Mourinho beteken.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    56 min
  • 29: 'n Opwaartse kurwe
    Rapport se Leighton Koopman en Dawie Boonzaaier en SuperSport se Marco Botha gee hul mening oor Saterdag se 23-12 sege oor die Wallabies in Port Elizabeth.
    Ons kyk ook na die Bokke se algehele groei die seisoen en wat ons Saterdag teen die All Blacks kan verwag.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Deezer, Spotify en SoundCloud.
    40 min
  • 28: Die Mourinho en Pogba sepie
    Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga uitslae en fokus veral op Liverpool se gelykop teen Chelsea en die gemors by Manchester United.
    Ons kyk ook na die week se Champions League wedstryde en volgende naweek se bepalings in die Premierliga.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Deezer, Spotify en SoundCloud.
    1 hr
  • 27: Liverpool maak geskiedenis en lyk reg vir 'n marathon
    Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert neem die naweek se Engelse Premierliga resultate onder oë en bespreek onder meer:
    Chelsea se eerste verlore punte van die seisoen,
    Liverpool sterk begin duur voort,
    Manchester United stel weer teleur en,
    Burnley wen vir die eerste keer
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    53 min
  • 26: Dawid duik Goliat disnis
    Ek en Rapport se Leighton Koopman gesels oor die Springbokke se onverwagse, maar nogtans roemryke sege oor die All Blacks in Wellington.
    SuperSport kommentator Marco Botha gee ook sy insette oor een van die Bokke se beste seges in die professionele era.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    1 hr 19 min
  • 25: Manchester City het 'n geveg op hul hande
    Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga wedstryde met net Chelsea en Liverpool wat nog onoorwonne bly ná vyf rondtes.
    Ons kyk ook na die week se Champions League kragmetings en maak voorspellings vir die naweek se Premierliga wedstryde.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    1 hr 9 min
  • 26: Dawid duik vir Goliat disnis
    Ek en Rapport se Leighton Koopman gesels oor die Springbokke se onverwagse, maar nogtans roemryke sege oor die All Blacks in Wellington.
    SuperSport kommentator Marco Botha gee ook sy insette oor een van die Bokke se beste seges in die professionele era.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    1 hr 19 min
  • 24: Springbokke in tamatiestraat
    Ek en Rapport se Leighton Koopman bespreek die Bokke se vrot nederlaag teen Australië en die pad vorentoe onder Rassie Erasmus.
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    54 min
  • 22: Die kuns van verdediging
    Ek en Jacques Joubert gesels oor Manchester United se skandes teen Tottenham Hotspur en Chelsea se gelukkige wen teen Newcastle.
    Ons kyk na die res van die naweek se Premierliga wedstryde en maak dan ons voorspellings vir week 4 van die Engelse Premierliga.
    Deel 1: Manchester United verloor teen Spurs (0m 45s)
    Deel 2: Chelsea teen Newcastle en die res van die wedstryde (30m 33s)
    Deel 3: Voorspellings (52m 48s)
    Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.
    1 hr 2 min

About Sportmal podcast met Kobus Pretorius

From the publisher's feed

Sport podcast by Kobus Pretorius