Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
June 20, 2025Strandloper 2 – Episode 90Tannie Ouvrou en Betta is onder groot druk met die spyseniering van Engela se groot boekbekendstelling. Dylan daag op met skokkende en hartseer nuus wat hul planne heeltemal omvergooi....more14minPlay
June 19, 2025Strandloper 2 – Episode 89Betta is verstom oor die dinge wat Oom Fred op die strand aan haar uitwys. Op sy beurt is Oom Fred verbaas oor die dinge wat Betta hom vertel oor die dorp se vliegveld....more11minPlay
June 18, 2025Strandloper 2 – Episode 88Oom Fred hoor ontstellende nuus van Stefan ná sy jongste duik. Die geheime rondom die vonds by die wrak van die Santa Maria begin vir Stefan sin maak. Dylan gee waardevolle inligting aan Oom Fred ná sy besoek aan Sun City....more12minPlay
June 17, 2025Strandloper 2 – Episode 87Jack rig laataand per telefoon ʼn vreemde en dringende versoek aan Engela. Tannie Ouvrou maak ʼn afspraak met Jack oor ʼn saak wat swaar op haar hart lê, maar dit eindig in ontnugtering en teleurstelling....more12minPlay
June 16, 2025Strandloper 2 – Episode 86Engela kry ʼn onverwagse besoek van Jack by die hospitaal, en hy verras haar met ʼn spesiale geskenk én reëlings oor haar boekbekendstelling. By Jack se hotel kry Engela ʼn skok wat haar in trane laat....more13minPlay
June 13, 2025Strandloper 2 – Episode 85Tannie Ouvrou waarsku Estelle oor Jack se manier van sake doen en berei haar voor op die ontmoeting met Dylan … Die onderhoud oortref albei se verwagtinge....more11minPlay
June 12, 2025Strandloper 2 – Episode 84Stefan se opvolgduik na die wrak van die Santa Maria lewer nuwe inligting op. Willie besoek Engela in die hospitaal ná die ramp. Is daar meer as ʼn saketransaksie aan die gang tussen Willie en Estelle?...more12minPlay
June 11, 2025Strandloper 2 – Episode 83Bloubaai word getref deur een van die grootste rampe nóg met donker rookwolke wat oor die hawe hang. Die nuwe sakevrou, Estelle, skok almal met haar heldedaad....more11minPlay
June 10, 2025Strandloper 2 – Episode 82Tannie Ouvrou en Betta val weg met voorbereidings vir Engela se groot boekbekendstelling. Oom Fred se ongeduld bring hom in die moeilikheid by die twee formidabele vroue....more11minPlay
June 09, 2025Strandloper 2 – Episode 81Engela en Stefan troef mekaar se kennis oor jellievisse op die strand. Dylan soek dringend hulp by sy agent, Engela, vir sy onderhoud met Estelle, die nuwe sakevrou op die dorp....more11minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.