Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
July 18, 2025Strandloper 2 – Episode 110Visstok probeer by Engela uitvind oor die jongste nuus oor Jack se verdwyning. Hy’s net betyds om haar uit ʼn moeilike situasie te red. Dan bring Willie skokkende nuus oor Jack vir Engela....more13minPlay
July 17, 2025Strandloper 2 – Episode 109Oom Fred kry ʼn les in Afrikaaps by Dylan, en daar’s nog meer wat hom verras by die nuwe DYLANS. Willie bring ʼn geskenk wat Dylan se hart laat bokspring. Die nuus oor Jack se helikopter en die geheime besendings neem nuwe afmetings aan....more12minPlay
July 16, 2025Strandloper 2 – Episode 108Nicolien en Mauritz se besoek aan die strand herinner hulle aan vorige gelukkige tye saam. Nicolien kry ʼn oproep van Stefan met ʼn ongemaklike vraag. Toe sy Mauritz daaroor konfronteer, skok sy antwoord haar....more13minPlay
July 15, 2025Strandloper 2 – Episode 107Daar’s ʼn groot viering by Engela se huis en Visstok ontpop in ʼn ster. Tannie Ouvrou en Willie deel in die viering, en net toe dit lyk of dinge nie beter kan gaan nie, lui Engela se selfoon met ontstellende nuus....more13minPlay
July 14, 2025Strandloper 2 – Episode 106Tannie Ouvrou kry die skok van haar lewe toe ʼn onverwagte besoeker by die Son en See opdaag. So amper bederf Tant Betta ʼn groot verrassing vir Nicolien, wie se lewe dramaties verander toe die losieshuis se spensdeur oopgaan....more12minPlay
July 11, 2025Strandloper 2 – Episode 105Nicolien draf Stefan by die hawe raak en hy gee haar ʼn meesterklas in die skuiwe wat hy, Willie en kaptein Van Niekerk die afgelope paar dae rondom die wrak en Jack se helikopter gemaak het. Stefan is nie verniet ʼn baie goeie skaakspeler nie....more13minPlay
July 10, 2025Strandloper 2 – Episode 104Die stootskrapers is aan die werk by die hawe en ʼn deel van die ou Bloubaai verdwyn. Die dorpenaars probeer ʼn plan van aksie bymekaarsit vir ʼn ontstellende voorstel wat op die owerhede se tafel is. Stefan het nuwe planne rondom die wrak wat hy dophou....more13minPlay
July 09, 2025Strandloper 2 – Episode 103Tant Betta gee vir Dylan bestuurslesse op die verlate vliegveld. Sy gebruik die kans om meer van Estelle se doen en late te probeer uitvind. Gebeur daar meer dinge by die vliegveld as net bestuursklasse? Het dit iets te doen met Jack se helikopter waarvan sy en Dylan in die pad is?...more13minPlay
July 08, 2025Strandloper 2 – Episode 102Tannie Ouvrou is verstom oor die nuus wat Tant Betta oor Willie het. Engela moet vir Tannie Ouvrou ʼn baie ongemaklike opdrag namens Jack gee. Oom Fred verloor sy humeur oor Jack se optrede en hy maak ʼn onrusbarende voorspelling....more12minPlay
July 07, 2025Strandloper 2 – Episode 101Engela en Visstok se gesellige braaivleis word deur Willie onderbreek … en Visstok moet dringend vertrek. Willie het nuus vir Engela oor sy toekoms wat haar sprakeloos laat....more13minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.