Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
August 01, 2025[Slot-episode] Strandloper 2 – Episode 120In die slotepisode van die reeks maak Tannie Ouvrou haar spesiale seewierjellie en Oom Fred koop vonkelwyn, want daar’s ʼn groot viering in die Son en See vanaand. Nicolien is ontsteld oor die jongste onthullings, maar Mauritz sorg dat alles eindig met trane van blydskap....more14minPlay
July 31, 2025Strandloper 2 – Episode 119Willie besoek Tannie Ouvrou by die losieshuis en sy onskuldige vraag laat haar groot skrik. Hulle deel ʼn paar spesiale oomblikke. Nicolien probeer Mauritz beïndruk met ʼn ongelooflike, ware seestorie … maar dis Mauritz wat ʼn uitklophou aan die einde plant....more13minPlay
July 30, 2025Strandloper 2 – Episode 118Engela en Dylan skiet bemarkingsmateriaal vir TikTok by die hawe, en hy wys weer hoekom hy ʼn topkunstenaar is. Oom Fred kry ʼn besoek van Engela: Sy soek ʼn antwoord by hom oor ʼn groot vraag wat sy hom gevra het....more13minPlay
July 29, 2025Strandloper 2 – Episode 117Dis Dylan se groot dag van sy eerste televisie-uitsending – ’n groot gebeurtenis vir die dorp. Engela probeer Dylan oortuig dat hulle meer bemarking vir hom en sy vertonings moet doen, maar hy oortuig haar met ʼn vinnige vertoning daar en dan....more13minPlay
July 28, 2025Strandloper 2 – Episode 116Willie en Engela woon Visstok se danssessie by, en dis byna asof die goeie ou dae tussen hulle terug is. Visstok steek egter sy kleim met selfvertroue af, maar Engela laat hom vir die eerste keer in jare sprakeloos met haar vraag....more14minPlay
July 25, 2025Strandloper 2 – Episode 115Bloubaai is in rep en roer, en die skokkende nuus van Jack trek ver en wyd. Tannie Ouvrou is druk besig met die kerkbasaar se reëlings, en sy word tot trane geroer toe Dylan en Oom Fred hulle skenkings bring....more13minPlay
July 24, 2025Strandloper 2 – Episode 114Engela verstel Visstok se klere, wat sigbaar baie gewig verloor, toe Willie daar aankom met nuus oor Jack, wat haar grootste vrese bewaarheid. Tant Betta snuffel by Willie oor Estelle se planne, en sy gee vir Engela die beste nuus van die dag....more12minPlay
July 23, 2025Strandloper 2 – Episode 113Oom Fred hou weer een van sy gesellige kabeljou-braaie en die aand lewer meer op as net lekker vis. Dylan vermaak almal met bokkomstories. Mauritz deel die nuus wat in Oom Eric se brief staan met Nicolien … en sy maak ʼn hartseer bekentenis aan hom....more12minPlay
July 22, 2025Strandloper 2 – Episode 112Nicolien se wekker lui donkernag vir die groot verrassing wat Mauritz haar belowe het. Dit blyk ʼn goeie een te wees wat haar stoutste verwagtings oortref. Daar is egter ʼn ding wat Nicolien pla en waaroor sy en Stefan lank gewonder het....more15minPlay
July 21, 2025Strandloper 2 – Episode 111Tannie Ouvrou en Oom Fred doen wat die Bloubaaiers graag doen: om laatmiddag langs die strand te gaan stap, waar jy die jongste nuus kry. Dylan se vertonings by die koffiekiosk kry momentum, en die kliënte kry werklik “meer as net koffie” by DYLANS....more13minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.