Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
July 04, 2025Strandloper 2 – Episode 100Waarheen jaag Nicolien op haar bromponie met Stefan wat agterop sit? Die skooljuffrou dink sy gaan Stefan verras met ʼn vonds op die strand, maar dis hy wat haar verras met sy toekomsplanne....more14minPlay
July 03, 2025Strandloper 2 – Episode 99Oom Fred en Tannie Ouvrou spekuleer opnuut oor die oorsaak van die dood van Mauritz se pa, asook die jongste nuus van Stefan. Maar daar’s niemand wat soveel nuus het as Tant Betta, die Bostelefoon, nie. Sy verras Tannie Ouvrou met drie onthullings....more12minPlay
July 02, 2025Strandloper 2 – Episode 98Met Stefan se diep duik na die Santa Maria-wrak wag daar ʼn verrassing op hom wat dinge op land aan die beweeg sit. Met sy besoek aan ʼn sekere Oom Eric hoor hy ontstellende nuus oor Mauritz se pa se laaste duik....more12minPlay
July 01, 2025Strandloper 2 – Episode 97Stefan kry belangrike inligting by Visstok oor Lewies Deventer wat sy ondersoek na die dood van Mauritz se pa aanhelp. Uit Nicolien se dagboek blyk dit daar’s meer vrae as antwoorde oor haar biologiese pa. Hoekom lieg Oom Jack vir haar?...more13minPlay
June 30, 2025Strandloper 2 – Episode 96Engela se boekbekendstelling verloop nie sonder drama nie: Oom Fred kry ʼn besering, maar Jack de Wet sorg vir die grootste drama en die funksie loop die gevaar om in duie te stort. Dylan kom tot die redding....more12minPlay
June 27, 2025Strandloper 2 – Episode 95Dis begrafnistyd op Melkhoutfontein, en die inwoners en Bloubaaiers bring hulde aan ʼn geliefde karakter in ʼn roerende seremonie. Buite die kerk gee Willie vir Engela nuus oor sy planne vorentoe wat haar skok en teleurstel....more16minPlay
June 26, 2025Strandloper 2 – Episode 94Visstok ondergaan ʼn gedaanteverwisseling. Hy wil Engela ʼn groot vraag vra en maak ʼn spesiale afspraak daarvoor, maar daar is ʼn misverstand. Die groot vraag van lank gelede bly steeds tussen hulle hang....more13minPlay
June 25, 2025Strandloper 2 – Episode 93Dylan gee vir Oom Fred belangrike inligting oor Shorty en Pikkewyn ná sy besoek aan Sun City die vorige aand. Hy is uitstekend ingelig – hy weet selfs wie die nuwe eienaar van DYLANS is. Betta bel met die jongste nuus oor gebeure by die vliegveld....more13minPlay
June 24, 2025Strandloper 2 – Episode 92Nicolien is nog in skok oor die nuus wat sy gekry het oor haar biologiese pa. Sy het baie vrae, maar met wie kan sy daaroor praat? Stefan verras haar met sy Harley, en dit word ʼn middag wat Nicolien lank sal onthou....more13minPlay
June 23, 2025Strandloper 2 – Episode 91Die dorp gons oor wie die nuwe eienaar van DYLANS gaan wees. Tannie Ouvrou en Betta is onder groot druk met hulle spysenieringsopdragte: twee groot funksies op een dag! Nicolien kry skokkende nuus van Tannie Ouvrou....more12minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.