Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.
September 26, 2021Taaldinge 26 September 2021Die taalversorger en vertaler, Tom McLachlan, praat oor die vertaling van die Gedragskode vir Regspraktisyns, en enkele vertaalkwessies in die algemeen....more21minPlay
September 19, 2021Taaldinge 19 September 2021In die reeks oor woordsoorte praat VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, oor lidwoorde....more22minPlay
September 12, 2021Taaldinge 12 September 2021Prof. Elvis Saal, hoof van die Departement Afrikaans en Literatuurwetenskap by Unisa, praat oor verandering wat die afgelope paar dekades in die Afrikaanse landskap plaasgevind het....more20minPlay
September 05, 2021Taaldinge 5 September 2021Jana Luther van die WAT praat oor neologismes; hoe dit gevorm word en kriteria vir die opneem van nuutskeppings in woordeboeke....more21minPlay
August 29, 2021Taaldinge 29 Augustus 2021Prof. Hans du Plessis vertel van sy betrokkenheid by die voltooiing van die publikasie, AWS se eerste 100 jaar, wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee word....more20minPlay
August 22, 2021Taaldinge 22 Augustus 2021Sophia Kapp, VIvA se taaladviseur, praat oor naamwoorde. Dis deel van ‘n reeks oor woordsoorte, wat veral vir Afrikaans onderwysers, leerlinge en ouers waardevol kan wees....more22minPlay
August 15, 2021Taaldinge 15 Augustus 2021Drr. Willem Botha en Frikkie Lombard van die WAT beantwoord luisteraars se taalnavrae. Die herkoms van uitdrukkings soos tou opgooi en die hasepad kies, en woorde soos fundi en neofiet word bespreek....more15minPlay
August 08, 2021Taaldinge 8 Augustus 2021Prof. Quentin Williams, direkteur van die Sentrum vir Meertaligheid en Diversiteit by die UWK, vertel meer oor die Drietalige Woordeboek van Kaaps wat onlangs bekend gestel is....more19minPlay
August 01, 2021Taaldinge 1 Augustus 2021In Taalnavrae beantwoord drr. Willem Botha en Frikkie Lombard van die WAT luisteraars se vrae oor onder meer kritiek en krities; en braaf en dapper....more20minPlay
July 25, 2021Taaldinge 25 Julie 2021Die Universiteit van Johannesburg ken al vir meer as twee dekades pryse toe vir kreatiewe skryfwerk in Afrikaans, en reeds vir ‘n geruime tyd ook in Engels. Nou is daar vir die eerste keer ook pryse ingestel vir Zoeloe en Noord-Sotho/Sepedi en vir vertaling. Prof. Marné Pienaar, hoof van die Kantoor vir Meertalige Taaldienste by die UJ, vertel meer hieroor....more18minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.