Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.
December 05, 2021Taaldinge 5 Desember 2021In Taalnavrae beantwoord die kenners 'n vraag oor moderne tale wat makliker lyk as ouer tale; en die betekenis van magnus opus word verduidelik....more20minPlay
November 28, 2021Taaldinge 28 November 2021Emeritus-professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa, Laurette Pretorius, praat oor die 20-jarige viering van Wikipedia in Afrikaans, en die waarde van Wikipedia in Afrikaans....more22minPlay
November 21, 2021Taaldinge 21 November 2021In die reeks oor woordsoorte verduidelik VIvA se taaladviseur, Sophia Kapp, hoe bywoorde herken en gebruik word....more21minPlay
November 14, 2021Taaldinge 14 November 2021Is Afrikaans ‘n inheemse taal? Die taalkundiges, proff. Ernst Kotze en Wannie Carstens, beantwoord dié vraag....more23minPlay
November 07, 2021Taaldinge 7 November 2021Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het vandeesweek die boek, Die AWS 100 jaar, deur wyle prof. Christo van Rensburg, amptelik bekend gestel. Die taalkundige en oudvoorsitter van die Taalkommissie, prof. Ernst Kotze, vertel meer oor die boek en sy waarde vir Afrikaans....more21minPlay
October 31, 2021Taaldinge 31 Oktober 2021Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die WAT beantwoord luisteraars se taalnavrae....more16minPlay
October 24, 2021Taaldinge 24 Oktober 2021‘n Tweetalige woordeboek vir die Grondslagfase, grade 1 tot 4, is pas bekend gestel. ‘n Senior leksikograaf, Delana Fourie, vertel hoe die woordeboek saamgestel is, hoe dit in die klaskamer gebruik kan word en wat die waarde van ‘n woordeboek in die vroeë fase van akademiese onderrig is....more18minPlay
October 17, 2021Taaldinge 17 Oktober 2021In die reeks oor woordsoorte, praat VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, oor adjektiewe of byvoeglike naamwoorde....more19minPlay
October 10, 2021Taaldinge 10 Oktober 2021Prof. Gerhard van Huyssteen vertel van twee internasionale kongresse oor Afrikaans wat onlangs plaasgevind het, en die groot belangstelling in Afrikaans by taalkundiges by internasionale universiteite....more21minPlay
October 03, 2021Taaldinge 3 Oktober 2021Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Die nuwe lid van die Taalnavraespan is Alet Cloete, ‘n senior mederedakteur by die WAT....more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.